Ahooi van die Kaap!

In Briewe deur griffin

Vandag julle web site ontdek! Cool man! Vok ons het so iets nodig in die land! Het my kak gelag kan nie wag vir die volgende een nie! Hiers 'n paar Kaapse woorde vir die girls om te gebruik!

Keep it up!

Lynmarie Bohlmann

Hierdie post is 32 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,466,359 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAhooi van die Kaap!