CHopper CHarlie en grifFin
Valiant sit sy gedagtes neer oor eye shadow, soogdiere, Katryn en topics wat ons almal ongemaklik maak soos daai onnie wat die hele tyd in jou gat opkruip. Wat is die gevaarlikste soogdier op aarde (spietkops tel nie)? Is dit waar dat jy 'n kitaar het wat nie deur conventional weapons vernietig kan word nie? Hoe lank het jy al vir Trusty Rusty? (dis sy kitaar as julle nie weet nie) Wie na jou mening, dra te veel eye shadow? Raak mens partymaal moeg vir van jou ou songs of bly hulle altyd cool? Is daar songs wat jy nog nooit live gedoen het nie? Wat is die grootste gig wat jy al gejol het (behalwe Big Brother II se eviction) en wat's die kleinste gig? Wat was die laaste album wat jy gedoen het en wanner kom die volgende een? Wat is jou gunsteling musiek behalwe Toto en Air Supply? Het die dokter jou al hom haal? Hoe gaan die song vir Katryn, is dit die een met die kitaar wat so tjieng- tjieng-tjieng gaan? Wat kyk jy? Gaan jy volgende week in Egoli ook speel? Wat is daai anner show op kykNET waarin jy was? So Deliverance storie van die Mississippi Delta met mense wat nie tanne het nie. Soen die chick wat Katryn jol lekker? Watse goeters pis jou verskriklik af? Watse goeters sitte smaail om jou mondhoeke? Hoes die res vannie crew en die producers op Song vir Katryn? Jol julle saam of is dit kamera, aksie, skiet en dan huistoe soos Beeskraal? As jy wyse woorde virre graad een klas moet gee, wat sal dit wees? Any last thoughts? |
Watkykjy staan op 3,071,804 post views in totaal sedert 1 November, 2019.