Hi grifFin
Ek wil jou net dankie sê vir hierdie artikel, since ek 'n poes dag gehad het sover, en voel asof ek iemand met 'n kak papier rol kan dood bliksem … seer en aanhoudend.
Jy het die kuns gekry om soveel kak te praat, en mense te laat lag, en ek is bly jy gebruik dit ten volle.
Kry asseblief meer prentjies, en sit 'n "leer die lewe" seksie elke issue in, waar jy almal kan leer wat sê die prentjies.
Ek hoop jy verstaan my idee … fok ek hoop so.
Gert Brits
Hierdie post is 108 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,340 post views in totaal sedert 1 November, 2019.