Briewe

In Briewe deur griffinRek jou bek

Ek moet julle geluk wens met die befokte voorblad. Die girl met die A-size tiete (WKJ? #22) is 'n voortreflike aanwins – doen gerus weer so. En doen bietjie vir ons 'n meesterstuk oor tiete. Dit is die lewe.

Groete julle monsters

Bra John

Hierdie post is 106 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,338,777 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBriewe

Gooi Comment