Skakel | Opsomming | Ingestuur deur |
---|---|---|
Teenscene | Nou kyk as ek eendag kleintjies het gaan hulle hierdie feite leer oor draks, seks en die omgewing. Konnie uitmaak of dit tong in die kies, of tong in die lies is nie. Try jy maar. | carin |
We Love the Iraqi Information Minister | Bietjie ou meubels nou lat Irak soos die Vrystaat lyk maar nou ja. Een van die web classics met quotes soos "God will roast their stomachs in hell at the hands of Iraqis." Boy, was he full of it. Blerrie doos. | Naked van Koebaai |
VW Trend | Virrie manne met die Wie-Double you and me's. Checkabietjie hoe kan jy jou Beetle bietjie opjazz met lekker kazozpype en ander conversions. Nie vir die faint-hearted nie. | CHopper CHarlie |
Robbie Klay | SA se ramkat sangertjie (wat onlangs ook pa geword het op 15) se websait. Onder konstruksie op die oomblik, maar oom Jurie Els het darem gesorg virre vet nice pic van bra Robbie virrie flossies. Pa se groot seun! | CHopper CHarlie |
Allees Used Car Sales | "We don't sell cheap cars, we sell cars cheap!" Net so sê hulle. Mens wonder so half of mens nie genaai gaan word hier nie, maar anyway daar's flaai rides. I guess. | CHopper CHarlie |
Lo-Image.com | Die self-proclaimed "home of Northeast Wisconsin's elite" met hulle cabbies. As jy uitmaak van heavy zefmobiles, skiet sommer nou uit. Die jol is daar. | Rupert van Zyl |
DJ Home Page | As 'n page tune hulle support DJs maar hulle het 'n MIDI track as background music moet jy weet HKGK. Hectic design ouens, chill bietjie op die kleure en clipart. Fokkenell. | CHopper CHarlie |
Die Husse | Obviously ontwerp deur 'n Nazi op smack. Wat is die punt van hierdie sait? Fok nee, sê jy my. "Hussikante" vir "husse met lang note." Jirre, beteken die woord "lame-ass" niks meer nie? Antwoord my. | CHopper CHarlie |
Stories wat kinders van gevoelens leer | Sure, kom ons screw kinders nog meer op met hierdie obvious deursigtige ploy van "gevoelens leer." Lekker blind. En dan word die sait gehost op tobefriends.co.za. Sug. Nie so nie ouens. | |
MidiBoer Produksies | Nooit. Hier kan jy MIDI files koop teen R30 vir die lys. Of die man kan vir jou 'n MIDI van jou keuse maak vir net R150. Wonder of hy Slipknot en P.O.D. kan doen. | CHopper CHarlie |
Shit service | Sait wat tune watse companies kak diens gooi. Blykbaar geïnspireer deur Telkom, en hoe dan anders? Skiet sommer nou uit en sit daai lot wat jou so kak gee op die sait. Mens voel beter na die tyd. Once. | Craig |
Hierdie post is 148 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,858 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 205
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 206
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 207