Gagotte
Jan werk supervise by ‘n construction site. Skielik kom Koos aangehardloop om moeilikheid te rapporteer: “Jan jy moet kom! Daar’s groot kak, die gagotte het omgebliksem!” Jan maak nie uit wat gaan aan nie en stap saam met Koos tot by die plek waar die moeilik afgespeel het, net om ‘n paar longdrops aan te tref wat plat op die grond lê. Kak en vlieë net waar jy kyk. “Wat de fok van praat jy ou? Hier lê longdrops,” sê Jan. “Nee,” sê Koos “elke keer as iemand by hierie goed se deure uitkom sê hulle: GA! God!”
Vigilante
Koos kom by die bar uitgestap en is heel wankelrig van te veel fles vat en hy speck ‘n non aangestap kom. Hy hardloop op haar af en gee haar een oorverdoende poesklap. Toe sy op die grond lê en ruk tune hy: “Ja, toe glad nie so fokken sterk vanaand nie, nê Batman?”
‘n Drukfout.
Wat noem jy dit wanneer iemand die toiletseat mis kak?
‘n Drukfout.
Blondblasies
Die blond word afgetrek by ‘n roadblock en die spietkop tune haar om te blaas. Sy maak so. Die spietkop laat los met ‘n fluit en tune haar: “Jislaaik, al klaar ‘n lekker paar stywes in vanaan nê?”. Haak die blond af: “Haai oom! Wys die meter dit ook?”
Noddy
Hoekom dra Noddy ‘n klokkie op sy hoed?
Want hy’s ‘n poes.
Waar is Wagter?
Waar kry jy ‘n hond sonder bene?
Net waar jy hom gelos het.
Bloed is dikker as …
Wat is die toppunt van bloedskande?
As jy dink jou suster naai lekkerder as jou ma, en jou pa stem saam.
Nogge Gatiep en Meraai …
Gatiep sit op die sypaadjie, en Meraai loop verby in die straat. So jumpel soos wat Gatiep is, sê hy: “Djirre Meraai, kom sit hie op my gesig man!”
Meraai kyk hom, en tjirp terug: ‘Hoekom dan? Is djou neus dan langer as djou voël?”
Waarop Gatiep antwoord: “Nei, dis net djou poes ryk bieter as djou asem!”
Mansdokters
Daar is nou glo gynies vir mans ook. Hulle word hynies genoem en gee jou ‘n poepsmeer.
Van kos gepraat
Wat het pietersielie en koekhare in gemeen?
Altwee skuif jy eenkant toe en hou aan met eet.
Agterbaks
Hierdie blaar tune sy pel: “Sê my bra, sit ‘n vrou se clit voor of agter?”
Tune sy pel: “Voor natuurlik. Hoekom?”
Antwoord die blaar: “O fok, dan het ek gisteraand heelnag aan ‘n aambei gesuig!”