Hallo daar aan die Watkykjy Fabriek,
Ek kyk nou al 'n HELE paar maande vir hierie stories en kak wat julle aan die hele mensdom met internet-toegang voer. En is dit nou vir my lekker!
Julle jokes is snaaks. (So terloops, aan al die mense wat kla oor die jokes: 'n mens kry snaakse jokes, en dan kry jy skoon jokes.)
Julle site is piscool. Ek lag my gat af.
En dan wil ek ook net verder sê vir die mense met kinneragtige kak issues oor die site: Julle het tien teen een 'n verwronge vorm van erge stingel-stres. Soos die great band die Eagles sal sê: "Get over it."
Al wat ek dan verder kan sê is beste tot die sesde en selfde tot die elfde.
N.S. Ek sukkel ook my gat af met die poese by Telkom. mos
Ysterbaard
Watkykjy staan op 2,932,058 post views in totaal sedert 1 November, 2019.