Skakel | Opsomming | Ingestuur deur |
---|---|---|
Africans | 'n Engelse site wat gepartner word deur onder andere Marc Lottering en Bill Flynn. Een vannie beter sites op die web. Checkit uit. | Bra Briek |
Jou Glimlag | 'n Oulike webtuiste wat jou presies verduidelik wat 'n mooi glimlag behels. Jy kan selfs vrae beantwoord oor jou eie glimlag om te kyk in watter kategorie jy nou eintlik val. Daar is ook baie goeie riglyne oor hoe om jou glimlag te verbeter indien jy dalk voel dis die rede hoekom niemand met jou praat nie. Lekker blind. | Bra Briek |
Sonop Christelike Tehuis | Nog een van Tuks se koshuise, dié keer 'n hardcore manskoshuis. En moenie laat die "christelike" jou fool nie, hierdie ouens moer eers en vra later. | CHopper CHarlie |
Grappieblad Nommer "Eerste" | 'n Website om mense wat kleurblind is te laat lag. Nie so lekker nie. Met so kak naam kan mens seker nie meer verwag nie. | Bra Briek |
Piet se Webwerf | Nee dis nie een of ander poes site nie. Dis Piet se werf. Hy vertel jou alles en meer wat jy van jou rekenaar wil weet, en dis in Afrikaans! Piet raak ook persoonlik: "Piet praat oor Piet" waar hy jou alles van homself vertel en sy hele donnerse familie. Al ooit gewonder wat 'n "attachment" in Afrikaans is? Dis 'n "aanhangsel" natuurlik, wat anders? | Bra Briek |
Huis Asterhof | Yeah Tuks se oudste dameshuis. Blykbaar bekend vir hulle "vroulike beeld" en "geesdrif." Beteken dit hulle is hot en reg vir aksie? Sadly, nee. | CHopper CHarlie |
Steve's Auto Clinic | Vir die manne met die karre. As jy van 'n tune-up of conversion soek, skiet sommer nou uit. Hierdie manne mag maar. | CHopper CHarlie |
Robert Mugabe | Sait wat Bra Bob bietjie uithaal. Nie die snaaksste ding uit nie, maar ons support enige iets wat 'n doos van 'n doos maak. | Louw Marais |
Springbok Radio Downloads | Lekker ou Springbokradio sound clips vir download hier (die Afr-goed is onner). Doen nou jouself 'n guns en kry Staal Burger, dis fokken luuks. "Dis my doedie daai!" | Mevrou Dominee |
Hierdie post is 133 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,118,562 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 205
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 206
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 207