Jis ja

In Briewe deur griffinRek jou bek

Wil net sê dis 'n knapse issue hierrie. Ek het donners lekker gelag vir daai liksensie enetjie. Maar ek moet se, daai Teldom een was sover die heel fokken beste. Niks beat dit nie.

Hou so aan.

Lando

Hierdie post is 20 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 931,350 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJis ja

Gooi Comment