griffin,
Ek lees nou al van lankal af julle blaadjie en ek reken issue 22 was maklik een vd bestes ooit. Fok weet ek het self afgekak in die liksens converter rye. Dit was nou net so skuins voor ek vir so wyle kom ponde haal het hier in Engeland. Altyd lekker om die woord poes soveel keer oor te lees, veral as jy dit nie meer genoeg hoor nie. Poes. Poes. Poes. Check jy wat ek meen?
nou ma gaaf
ondeug
Hierdie post is 126 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,764 post views in totaal sedert 1 November, 2019.