Wat is die verskil tussen wegkruipertjie en tiener seks?
Niks nie. 1, 2, 3, hier kom ek!
Waarvan word brandewyn gemaak?
Tyres en panties, want as jy dit drink wil jy net spin en spyker.
Vrou: "Ek is so opgewonde! My ginekoloog sê ek het die borste van 'n sestienjarige girl!
Man: "En wat sê hy van jou vyftigjarige doos?"
Vrou: "Ons het nie eers oor jou gepraat nie!"
'n Man het net twee emosies: Jags en honger. So as jy 'n man sien sonder 'n horing, gee hom asb 'n toebroodjie.
Die lewe is soos breiwerk: Eers as jy klaar is sien jy hoeveel steke jy gemis het.
Meraai loop in die straat met 'n baie stywe jean.
Gatiep tune: "Meraai, is djy nie bang vi fauna & flora nie?"
Meraai: "Never, hoe so?"
Gatiep: "Omdat djy daai arme parratjie so wurg!"
In die ou dae was seks oor die kleurgens genoem "ontug".
Vandag noem ons dit n' regstellende rapsie!
Man: "My Olimpiese saadsakkies is hier. Ek dra die goue vanaand.
Vrou: "Doen my 'n guns, dra die silwer en kom tweede vanaand."
Sonbrand tip vir mans: Drink Viagra. Dit vat nie die pyn weg nie maar hou darem die lakens van jou bene af.
Watkykjy staan op 3,102,320 post views in totaal sedert 1 November, 2019.