Skakel | Opsomming | Ingestuur deur |
---|---|---|
Barberton Speedway | Lekker karretjies kyk bru. Check die asphalt oval baan se website uit, skryf jou kar in vir hulle shows en sien anner manne se ysters. Druk hom in die rooi. | CHopper CHarlie |
Second Glance | Loshande seker die kakste en mees niksseggende websait uit. | CHopper CHarlie |
Icarus Skydiving School | As hierdie blare se safety record soos hulle websait design is jy in groot kak. Icarus is 'n skydiving skool. Interessant genoeg is Icarus ook 'n mitologiese dude wat homself te pletter geval het oor hy te naby aan die son gevlieg het. Laat jou dink né? | CHopper CHarlie |
Murder Dinners | Bietjie weird, bietjie af, maar sommer baie pret. Hierdie mense help jou om murder mysteries te reël vir jou events. 'n Kennis van my, ou Frankie Knuckels, doen dieselfde ding sonder die mystery. | CHopper CHarlie |
Not 2 but 1 Disco Services | Vir 'n moerse lae afslagprys kan jy nou nie net een nie, maar twee zeftige platejoggies kry. Daai wille wakker wedding singer tipe met cheap ass suits en Stemmet-hare. Lekkerrr sousss! | CHopper CHarlie |
Sterre Oorlog – Tuiste van Lukas Ligloper | En die DonkerVader het gese "Lukas.. Ek is jou se Pa." | Zeffa |
Tapett Party Website | Dié manne tune die zef heavy dik. Hou blykbaar paarties en ander common-alities in plekke soos Pomona. Baie lekker. | kuber koen |
Eg Afrikaans | Nie 'n lekker site nie, wees gewaarsku. Mens kan mos nou dink met so naam. | Eduan G Koekemoer |
Die Gereformeerde Vroueblad | Een vir die flossies. Blykbaar is dit "die maandblad vir die gelowige vrou in pas met die tyd". Toe nie. | CHopper CHarlie |
Die Lundies | Kom lees lekker wat die Lundie-familie doen, van pa se fassinasie met HTML tot wat die lame-ass familie se name op MIRC Chat is. Nooit ouens. Heavy blind. | Ty & Ta |
Kap draties vir botter of vir wors. | Die girlies oor die wêreld het klere uitgetrek vir vrede en die minste wat die manne kan doen is om 'n dratie te kap teen die oorlog. Dan raak jy ok sommer ontslae van bietjie stres en so aan. Komaan, dis vir 'n goeie doel … | Angola Badprop |
Hierdie post is 125 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,798 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 205
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 206
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 207