Ek like julle saait fokken kwaai.
Ag ok….Julle maak dit moontlik vir mense wat bietjie verkramp voel om tweekeer te dink of daai besemstok daar agter nou regtig nodig is. Mense dink aan hulleself as afrikaners en elke fokken een dink hy is 'n boeregeneraal of die se virgin dogter, maar ons is nie sulke stywe formele konte nie, tyd dat afrikaanse mense dit agterkom. Dis mense soos julle en Casper wat ons kultuur, such as it is, gaan draai sodat dit weer weet watter kant is fokken bo.
Om 'n fokken lang storie kort te maak, ek like julle saait, en ek respekteer die manier hoe dit gedoen word. Almal wat daaroor kla is 'n klomp konte en behoort met seekoei sambokke op die bobene gemoer te word.
Cheers
Dawie
Watkykjy staan op 3,083,757 post views in totaal sedert 1 November, 2019.