jirre kan ek vir jou n kak lewens drama vertel? Ek het groot geword in Sasolburg! Ja moet asb nie spot nie want ek weet dit was kak….uiterskak! Eks net bly ek was nie daar vir daai show nie, ek sou motories pielgestremd geword het!
En van Sasolburg?? Gaan iemand dit agterkom as ons hom nuke? Ek twyfel (behalwe die Ford Escourt industrie, asook die amerikaanse vlag bandanna kak om die spieeltjie industrie, en bliksem ek wil nie eers begin praat van fur nie….)
Windhond van der Merwe
Hierdie post is 95 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,084,142 post views in totaal sedert 1 November, 2019.