Julle Spec-takel is sharp, as jy gerook is of moerse fucked op drank is. Al my vriende smaak dit. Bring vir kaptein skande terug. Ek kan relate tot sy huge one eyed monster – ek het voor in die ry gestaan toe daar uitgedeel is.
Yours Faithfully
Zeff "Gabriel Shocks Tester" Jeff
PS. As ek weer naby Danville of Wolmer is, sal ek kom hallo se vir julle ouens by die Games Arcade. Ek sal my skateboard en army cammo broek ook bring 🙂
Hierdie post is 56 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,753 post views in totaal sedert 1 November, 2019.