My opinie volg as volg…
Ek wil net dankie se vir julle. Julle maak ouens, soos ek, baie trots om `n ford te ry. Ek is seker julle het ook `n Welkom Ford Ninja Terminator GTI by die huis met fur op die dash en die CD opgehang met die bootspoiler!
Ek hou baie van julle cartoons. Hou die blink kant bo, want ek is seker julle het baie tyd op julle hande aangesien julle werkloos is. Hoe kry julle funding vir die naais sheite. I qoute "Die mense het julle seker jammer gekry toe sponser hulle julle die sheite.".
Jeff Zeff
Hierdie post is 115 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,102,322 post views in totaal sedert 1 November, 2019.