WKJ het so rukkie terug virrie Brakke van Wolmer so paar vrae getune. Hieso is wat Lanie en Juan terug geblaf het. WKJ: Not My Dog loop na al 'n hele ruk soos stroop. Wat sou jy sê hou julle aan die gang? WKJ: Wie se hond issit nou eintlik? WKJ: Wat kyk jy? WKJ: Julle was mos 'n ruk terug in Engeland. Hoe's die vibes daar en het julle planne vir soontoe duik of enige ander oorsese trips? WKJ: Maak julle heavy uit van braai lat die album se naam "Braaivibes" is? WKJ: Wat's die beste ding om te braai behalwe poedels na hulle sag gekook is? WKJ: Wat kan mens expect van die nuwe album? WKJ: As jy 'n favourite track moet uitlig oppie album, watter een sal dit wees? WKJ: Partykeer as bands CD's record, is daar altyd een of ander song wat mens fokken oor en oor moet doen voor dit reg is. Was daar met "Braaivibes" se recording so geval of was alles heavy smooth gewees? WKJ: Waar kan mense dit kry? WKJ: Wat was die beste gig wat julle sover gespeel het en hoekom? WKJ: Wolmer Records het al bands gesign soos Scicoustic, Pestroy en Four Ounce Freedom. Vertel net vinnig vir die blare wat nie weet nie: Wat kook in Wolmer? WKJ: Wat is die kakste gig wat julle sover gedoen het en wat was die redes? WKJ: Kom ons sê ek is 'n snotneuslaaitie in standerd 7 wat graag 'n band wil begin met my tjommies. Watse goeie raad het jy vir outjies soos ek? WKJ: Daar is moerse collaborations oppie nuwe album met Johnny Fourie, Greg Georgiades en so aan. Met watter ander SA bands of chinas sal julle graag mee wil colaborate vir 'n moerse show of volgende album? WKJ: Wat is die fokken zefste ding wat jy nog ooit gesien het? |
Watkykjy staan op 3,074,300 post views in totaal sedert 1 November, 2019.