Skrapnel komiek

In Briewe deur griffinRek jou bek

Stefan van der Vyfer

Bokfontein streekdans komiek…. Betekenis effens onduidelik? Werp bietjie meer lig op die saak? Nice geteken, maar as dit nie werklik snaaks is nie en daai een woord word ydelik gebruik, is dit maar bra kak.


 
Re: Skrapnel komiek
CHopper CHarlie

En jy, vrind, is entitled tot jou opinie. Ons gaan, however, nie vir jou die grap verduidelik nie – where's the fun in that? Dis dan maar "bra kak" dat jy nie mooi verstaan wat so snaaks is nie.

Hierdie post is 2 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 29,653 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSkrapnel komiek

Gooi Comment