Bond, James Bond
James Bond loop by 'n bar in, gaan sit langs 'n fokken sexy chick en kyk na sy horlosie. Die chick sien dit en sê: "Ag shame, is jou date laat?" waarop hy antwoord: "Nee, ek is net besig om my nuwe watch uit te check. Dit gebruik Alpha golwe om telepaties met my te kommunikeer."
Die vrou pause so rukkie en vra toe: "So wat sê daai horlosie van jou nou?"
"Wel", antwoord hy "hy tune my dat jy nie 'n panty dra nie."
Die vrou glimlag: "Jou horlosie moet seker gebreek wees, want ek het verseker 'n panty aan."
Bond kyk af, tik op die horlosie se glas en sê: "O fok, lyk my die ding is 'n uur te vinnig!"
69 maniere
Hierie chick tel een aand 'n Tukkies ingenieurstudent op en sleep hom saam na haar flat toe in Central. Sy stel voor dat hulle 'n 69 doen. "Waddefok is dit?", vra die ou haar. Sy kom agter die ou is 'n ingenieurstudent en begin maar verduidelik: "Ek sit my kop tussen jou bene en jy sit jou kop tussen my bene."
Die outjie wil toe ook nie heeltemal stupid lyk nie en wil ook nie uitmis nie. Net toe hy mooi in posisie is, laat die girlie 'n lekker skril poep die lug in. "Nee fokkit man! Waarvoor was dit", roep hy verbaas uit. "Ag sorry, sê sy", kom ons try weer. Skaar in posisie en sy los nog 'n lekker masjiengeweer poepie.
Die outjie grup sy baadjie, mission deur toe en skree oor sy skouer vir haar: "Fok dit! Ek gaan nie rondhang vir nog 67 van daai goed nie!"
Visvangstorie
Twee seuntjies sit met hulle tottie's in die water.
Die dominee kom verby gestap en vra: "Wat maak julle?".
Hulle sê vir die dominee: "Ons vang dose."
Die dominee vra: "Kan ek ook probeer?"
Hulle sê: "Ja. Jy moet jou broek aftrek en ook jou tottie in die water sit."
Na so 'n uur vra die dominee: "Hoeveel dose het julle al gevang?"
Die twee seuntjies sê: "Dominee, jy is die vyfde een vandag!"
Watkykjy staan op 3,110,937 post views in totaal sedert 1 November, 2019.