F. Mans
dagse vanaf n mede lon-donner… ek laaik die stories wat jy skryf nogal kwaai, ek verstaan al die imosies wat jy daarin sit, die vristrasies, die fokken pommies se arogansie, die uitlanders se naieviteit(my spelling is maar vrot, ek weet!) die pas-aangekome SA'ners se domgeit en aanmerkings oor jou wat al n ruk lank hierso is en nie weet dat jy ook ken van boxer,ms bols en pep-stores. so weereens, wil ek jou bedank dat jy al die wysheid wat jy al opgedoen het hier in london, met al ons braai-vleis etende sa'ners by die huis so uitmintend op html oorsit!! cheers mate! groetnis F. Mans …(net nog n boer in beton!) |
Hierdie post is 123 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,931,845 post views in totaal sedert 1 November, 2019.