Skakel | Opsomming | Ingestuur deur |
---|---|---|
Diff-Olie | Hierdie manne maak brullende ruk en roll van agter die Snorgordyn af. Check hulle sait uit vir hulle album, download snippets van songs of fok net op die sait rond. En gaan check hulle volgende gig. | CHopper CHarlie |
Zef Sketse | Dis nou die official sait van die drie latte en 'n platte wat Zef Sketse doen. Dis nou 'n play wat gaan oor zeftertjie soos wat julle skurwe bliksems en damduikers daarbuite is. | Chopper Charlie |
Gambler's Deal (Afrikaans) | As jy uitmaak van broodgeld gebruik op die slot masjiene is die een vir jou. In die Taal no less. Die Afrikaanse page van Gambler's Deal tune mens online gambling en wat en hoe, met 'n lys van casino's waar jy jou hardverdiende geld op die spel kan sit. | Marius |
TJ Hooker | Het ons nodig om enige iets meer te sê? Elke kind wat weet wat's wat het grootgeraak met hierdie TV hero. Nou op die web. Met guns en all. Vet nice. | Chopper Charlie |
Excalibur Motorcycle Club | Die manne het laat weet dat hulle sait geskuif het. Nou gee ons maar noodgedwonge die nuwe URL. Kyk uit vir die Wat Kyk Jy? T-shirt pic op die sait. Lekkerrr sousss! | Charl |
Baloog Bellistic | Die manne met die lekker komieks wat ook hier op WKJ? feature het nou 'n websait op vir hulle kreasie. Checkkityt. Lekker animation en dies meer. | Swartstreep |
Pimp Fiction | Orraaiterig Yank grapgat sait met poskaarte wat nogal heavy flaai is. | Angola Badprop |
Eden Fanblad | Nooit. Die suutjiespoep Afrikaanse seuntjiesband Eden het blykbaar fans. Extra! Extra! Read all about it op hierdie idioties webpage. Die Jirre weet … | CHopper CHarlie |
Jonty Rhodes | Die lekker zef ding van die Internet is dat almal probeer shine vang daarop ook. Amper soos Joost se garage in Pertoria. Nou het Jonty ook sy eie sait sien ek. Wanneer is dit "te ver"? | CHopper CHarlie |
Hierdie post is 141 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,847 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 205
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 206
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 207