Chopper, Maar net 'n halwe Afrikaner, grootgeword in Holland en nog altyd vertoewende in die land van legal smoke & whores, kan ek sê dat jou site 'n groot edukatiewe rol in my lewe vervul. Dis die beste manier om my afrikaans te oefen hier annerkant. Ek sê vir jou, die volgende keer as ek weer soontoe kom sal my familie baie beindruk wees met die nuut-geleerde slang. "Haai oom Tino, jou holboef, hou op pielwurg dan vat ons 'n vitamiene B & C tot ons vaginaal beskonke is." Dankie tog daarvoor. Los daarvan wou ek net sê dat danksy http://www.retecool.com julle fan base hier in Holland nogal gegroei het. Jy vind die skakel in die pos van 2 juli. En gaan tog asseblief aan met die geweldige kursus hedendaagse afrikaans. Ek sal aanhou oefen. Sê net vir my, kom die taalkursus ook met tapes? Vir correct pronunciation. Jy weet mos, eloquence is everything, my skat. Luuurve uit die land van werkwoordsvervoeging, Sanne Utrecht, NL |
Watkykjy staan op 3,124,680 post views in totaal sedert 1 November, 2019.