Hey Griffin!
Ek het vanoggend in n ongelooflike goeie bui opgestaan, want aangesien ek op verlof was en nie n computer by die huis het nie, het ek geweet ek kan vandag weer oppie internet gaan en julle update gaan uitcheck….
Maar tot my groot teleurstelling is daar nog niks nie?? Ek bedoel nie om julle aan te jaag nie, maar MY FOK, ek kry onttrekkings simptome!!! Ek het n goeie doos-sis Afrikaanse joernalistiek nodig!!
Julle Getroue aanhanger,
Karlien
Kyk hoe is die saait nou ge-update met jou brief en alles.
Hou die blink cunt bo.
grifF
Hierdie post is 90 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,883 post views in totaal sedert 1 November, 2019.