Befok Bly om te sien daar is ander Suid Afikaners wat voel soos ek oor die kak plek (London). Dus verasend om te sien dat die land van melk en heuning eindlik net vol kak en pis is. Vinnig beskrywing alles is oud, stink en val uit mekaar uit, eerste werêld my hol! Ek dink tog dus goed dat so baie Suid Afrikaners oor kom "Natural selection" dalk bly die zeffers & boneheads agter in England. Ok genoeg kak gepraat vir eers. Befokde site! en is daar enige manier wat ek my hanne nog op 'n ma se epos skiepie kan kry. Cheers Rudi |
Hierdie post is 94 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,048,713 post views in totaal sedert 1 November, 2019.