aai aai aai

In Briewe deur griffinRek jou bek

Lorraine Meaker

Daai storie van jou oor die drank het my laat dink…daar is seker so ummm bietjie waarheid as ek al my vriendinne vergelyk met die verskillende drinks, maar ook nie rerig nie. Maar dis altyd vir my snaaks hoe maklik mens label seker maar lekker as jy alles weet, maar my dranki issie daar nie so jy is noggie klaar nie…of wel paar maar die tunes stemmi saam nie…anyway fok voort jy skryf lekka kak dat dit goed klink


Nou lat weet wat jou drankie is, dan tune ek jou straight. Dis piele om mense te label. Ek is 'n doos. Kyk net nou!

Soentjies en drukkies

grifF

Hierdie post is 14 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 406,429 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinaai aai aai

Gooi Comment