Hekse
Hoekom dra hekse nooit panties nie?
Sodat hulle 'n beter grip oppie besem het.
Haar styl
'n Man loop elke oggend na sy vroue kollega toe en maak 'n punt daarvan om teenaan haar te staan en groot asem te skep deur sy neus en haar te vertel hoe wonderlik haar hare ruik. Na 'n week kan die vrou dit nie meer vat nie en stap by haar baas se kantoor in en vertel hom van die hare geruikery en dat sy die man gaan aangee vir seksuele teistering. Die baas verstaan nie mooi nie: "Wat is so erg daaraan as 'n man vir jou sê dat jou hare lekker ruik?" Die vrou skree op haar baas: "Die ou is 'n fokken dwerg!!"
Hansie
Hansie kom in die hemel en Johannes die Doper gee die ou so vinnige toer deur die plek. Hanise sien dat die hele plek vol muurhorlosie hang wat verkillende tye gee en vra uit daaroor. "Ons het 'n klok vir elke persoon op aarde" sê Johannes, "en elke keer as iemand lieg, skuif die lang arm een minuut aan. Soos jy kan sien is Moeder Theresa s'n vol stof en het nog niks beweeg nie. Diana s'n het nog net twee keer beweeg, wat beteken sy het nog net twee keer in haar lewe gelieg het." Hansie frons: "So waar is Winnie Mandela se klok?"
Johannes beduie na die agterkant toe: "Hy is daar in Jesus se kantoor. Hy gebruik dit vir 'n dakwaaier."
Island Style
Die QE2 het deur so bietjie rowwe waters getravel en uiteindelik gesink. Paar dae later spoel daar 2 survivors uit. Twee ouens en 'n chick. Hulle het daar gebly vir so paar jaar en natuurlik het die natuur sy dinge laat loop.
Na so paar ekstra maande van casual seks het die meisie moerse skuldig begin voel omdat sy altwee ouens spyker en sy pleeg selfmoord. Dit was tragies, maar die ouens het dit verwerk. Na so paar weke het moeder natuur weer ingegryp en die twee ouens kon hulle drange nie keer nie. Na so twee maande het die skuldgevoel hulle heavy begin ry.
Toe besluit hulle maar om die meisie te begrawe.
Swieties
'n Oom stop langs 'n dogtertjie wat terugstap huistoe na skool. "As jy inklim sal ek jou 'n suigstokkie gee." Die dogtertjie hou net aan loop.
Die ry stadig agter haar aan. Weer sê die oom "As jy inklim dan gee ek jou hierdie hele sak suigstokkies!" Die dogtertjie draai om en sê: "Pa, ek het al hoeveel keer vir jou gesê, ek ry nie in die fokken Ford nie!!"
Pick-up lines en comebacks (so 'n bietjie vertaal)
Man – "Het ek jou nie al iewers gesien nie?"
Vrou – "Ja, dis hoekom ek nie meer soontoe gaan nie."
Man – "Regtig? Ek het gehoor dis omdat almal jou 'n dik slet noem."
Man – "Jou plek of myne?"
Vrou – "Altwee. Jy gaan na joune toe en ek na myne toe."
Man – "Cool, want as ek jou klaar op my kar se agterseat gepomp het, gee ek nie 'n fok om waarnatoe jy gaan nie."
Man – "So, wat doen jy vir 'n lewe?"
Vrou – "Ek is 'n female impersonator."
Man – "O, dit verduidelik daai vieslike snor wat jy beisg is om te kweek."
Man – "Hoe like jy jou eiers in die oggend?"
Vrou – "Onbevrug, dankie."
Man – "Geen probleem. Ek sal net my load in jou boude opskiet."
Man – "Ek sal tot op einde van die aardbol vir jou gaan."
Vrou – "Dis cool, maar sal jy assebleif daar bly."
Man – "Heel moonltik. Jy lyk na die tipe girl wat moeilik is om af te skud as jy eers genaai is."