GrifF het so biekies gaan sit en dink hoe mens jouself kan besig hou as jy regtitg grensloos verveeld is. Trek 'n paar vuil tricks op jou gabbas. Dis miskien nie die naaiste ding om te doen nie, maar dit is ten minste fokken snaaks vir jou en die ander mense wat kyk hoe iemand hard probeer om nie dignity by die deur uit te boot nie. Meeste van hieries werk ook heel gaaf by dronk partytjies. Vir eers vat ons hom dag vir dag. Jy sal sien hoekom. Al hierdie wenke werk 100% en almal is al getoets. Dinsdag
Woensdag
DonderdagDie Junk Mail kom uit. Kar dealers koop hom al 7 uur, so jou bra se foon gaan lui dat hy kak. Bied aan om jou pel en sy stukkie te stick virre paar doppe om die stress te verlig. Jou mission hier is om almal poesdronk te kry en vieslike tricks te pull. Julle slaap natuurlik by sy posse en nie joune nie. Pasop net dat jy nie vir jou eie tricks val terwyl jy dronk is nie. Daar is 'n paar goed wat jy doen voor julle tjaila (moenie gevang word nie):
VrydagMaak seker jy word voor jou gabba en sy stukkie wakker. Gaan kombuis toe en kry die heel langste skerpste mes wat jy kan opspoor. Maak jou gesig swart met skoenpolitoer of trek net dik strepe oor jou wange. Jy kan 'n vatdoek om jou kop bind vir die Rambo effek. Neem stelling in langs die couch waar hulle slaap en die mes hoog bo jou kop. Ruk wild aan hulle en begin onaards te skree. Hulle blase sal slap raak as daar nog enigsins iets in oor is. Hopelik werk jy saam met jou pel, andersins moet jy met iemand by sy werk organize om die volgende te orchestrate:
SaterdagNet 'n klein mission vir Saterdag, want mens kan ook nou nie heeltemal fokken onmenslik wee nie. Jy moet darem onthou dat mense hom nog steeds fucked up bel vir sy bargain van 'n kar. Kry lekker slap hondekak iewers en gooi dit in 'n groot bruinpapiersak. Sit dit voor jou buddy se deur, steek dit aan die brand, lui die deurklokkie en kruip weg. Hy sal die deur opmaak, uitfreak en die vlamme probeer doodtrap. Die kak sal spat. SondagVandag gaan ons nie veel doen nie, want dis tyd om te rus. Wat jy wel kan doen is om al sy growwerige groen speeserye om te ruil met fyn dagga blaartjies. Jy sal nie weet wanneer hy dit gaan gebruik nie, maar jy troos jouself aan die feit dat jy weet dat hy dit een of ander tyd sal moet gebruik. Jy sal dalk ook Weskoppies wil bel en solank 'n bed wil organize vir Dinsdag. Later die aand as hy nie kyk nie: Gooi 'n blik sardientjies in sy kar se airfilter en tuna sous op die kar se seats. MaandagJou pel kom skaars by die werk aan en sy baas fire hom oor die lelike e-mail wat hy so pas oopgemaak het. Gabba probeer nog teestribbel, maar sy selfoon lui. Dis sy chick. Die week was te hectic en sy sien nie meer kans vir die verhouding nie. Gabba kyk na sy baas maar sy baas wys hom die deur. Hy klim in sy kar en begin ry. Sy selfoon lui. Dis iemand wat sy kar wil koop, maar die Koelrekonte trek jou pel af omdat hy op sy selfoon praat terwyl hy ry. Hy kry 'n R500 fine. Hy ry verder, sy foon lui. Gabba besluit hy't nou ge-fokken-noeg gehad. Hy belsuit om sy kar maar te laat gaan, want hy't nie meer 'n werk nie, hy het geld norig, hy voel soos 'n poes en sy kar ruik soos een. DinsagJy voel uiters goed en jy het 'n sixpack op jou maag ontwikkel van al die lag. Jy maak vir jouself kofie en bel Junk Mail voor 9 uur se deadline oor jou gabba se x-chick se kar… |
Watkykjy staan op 3,110,901 post views in totaal sedert 1 November, 2019.