I don’t like the drank, but the drank like me

In Snotstories deur griffin1 Eiertjies

 

Almal like van om 'n goeie tyd te he en so bietjie uit te haak. Drank sal seker maar altyd Suid-Afrika se baas wees. Ons stry nie, ons werk maar net hard vir ons baas.

As jou connectors daar op die punte van jou brein se sinapse volgende keer uitrafel, dink mooi wat jy drink, want jy is eintlik constantly besig om boodskappe te tune na die ander pathetic losers met uitgerafelde sinapse daar in die bar om jou in Toria Wes.

Nou kan die gabbas sien watter flerries om hulle soek streep en wie gee sommer maklik die wolscooter se sleutels weg.

Next time vertel ek die flossies wat die gabba's drink, dan sal ons sien wat is nou wat en hoe dinge in mekaar steek. As dinge enigsins in mekaar steek.

As die flossies biekie flesvat

Drankie:
Whiskey en soda, Cane Passion Fruit en lemonade.
Haar tunes:
Sy laaik kak musiek soos Polio Eglesias, Celine Dion en ongelukkig het sy al die Pop Idols CD's en die singles.
Haar persoonlikheid:
Sy dink sy is mooi groot en skiem sy weet wat sy in die lewe wil he, m.a.w 'n ou wat 'n BMW ry en doef-doef musiek luister. Sy is eintlik fokken simpel en giggel so veel as wat sy kan in teenwoordigheid van ouens met BMW's sodat hulle moet dink sy is oulik.
Hoe jy die wolscooter se sleutels kry:
Sorg dat jy 'n stel BMW sleutels aan jou dra. Koop baie whiskey. Julle word altwee wakker met moerse kopseer op die agterseat van jou Corolla terwyl jou Limp Bizkit CD in die agtergrond speel. Fair enough, sy was so sterk gebou soos 'n baksteen kakhuis.

Drankie:
Amarula, Cape Velvet, Bailey's en basically enige iets anders wat remotely soos kom kan lyk.
Haar tunes:
Enige iets wat 94.7 oor en oor speel. Daai Jeremy Mansfield doos is haar hero.
Persoonlikheid:
Fokken irriterende stem en elke lagbui word netjies afgelsuit met een van daai varkie snorke. Het gewoonlik groterige kanne en 'n dikkerige gat. Sy's darem nie so huge soos Jeremy Mansfield nie en sy is meer desperaat as jy.
Hoe jy die wolscooter se sleutels kry:
Jy vra reguit daarvoor: "Kom ons gaan na jou plek toe en spyker soos twee wasbeertjies op speed tot die son opkom."

Drankie:
Enige local bier
Haar tunes:
Rock music en so bietjie commercial hier en daar. Musiek wat haar so nou en dan kan laat "uitfreak" soos sy dit sal stel. Sy kan nie dans nie.
Persoonlikheid:
Sy dra nie duur perfume of hectic designer klere nie, maar sy pas haar lyf op. Lekker down to earth en moerse low maintenance.
Hoe jy die wolscooter se sleutels kry:
Challenge haar virre game pool en streep haar op die pooltafel na die tyd. Maak net seker die pooltafel is by jou huis, anders gaan julle streep in 'n tronksel.

Drankie:
Enige fokken ding wat jy in 'n blender moet maak en 'n sambreeltjie voor nodig het.
Haar tunes:
Sy het nie eintlik musieksmaak nie. Sy kies 'n artist per jaar en stick daarmee. Sy sal kak kwytraak soos: "Lenny Kravitz het die mooiste maagspiere wat ek nog gesien het. Ek vrek oor hom!"
Persoonlikheid:
Sy is 'n fokken dizzy chick met hectic issues. Sy faff oor klein goedjies en hou moerse daarvan om alles met oordrewe handgebare te verduidelik terwyl sy haar oge te rol.
Hoe jy die wolscooter se sleutels kry:
Sit net stil. Hopelik slaan sy jou per ongeluk uit soos 'n kers met een van haar oordrewe handgebare.

Drankie:
Tequila, Vodka, Jagermeister, Stroh Rum en alles dergeliks
Haar tunes:
Whatever in die plek speel waar sy suip en mans jag.
Persoonlikheid:
Snaaks genoeg tone sy haar lyf in die gym en is redelik fiks. Sy Like daarvan om saam met die werksouens uit te hang. Het tien teen een met almal van hulle geslaap, maar die ander weet nie. Hou daarvan om baie dronk en baie kaal te word in die publiek. Moerse loud en kan irriterend wees. Sy is gewoonlik die een wat baie dronk is in pubs en word omring deur baie ouens.
Hoe jy die wolscooter se sleutels kry:
Sit net stil. Jou beurt is jou beurt. Die hele ding moet in.

Drankie:
Al hierdie nuwe byderwetse kak soos Bacardi Breezer, Red Square, Archers Cooler, Smirnoff Ice en mens kan seker ook maar al die ciders ook hier klap.
Haar tunes:
Sy is so vlak, sy hou waarvan jy hou, of dit nou Metal of Gospel is. As sy op haar eie is luister sy R&B en kyk Channel O.
Persoonlikheid:
Regte studentemeisie wat nie regte drank kan drink nie. Raak dronk op drie drinks en spaar sodoende geld op kak soos haar duur Soviet Jeans en trendy baadjies. Sy besef natuurlik nie dat sy fake klere dra wat in Thailand aanmekaar gespoeg is nie. Dink gewoonlik sy is moerse trendy en die hit van die paartie. Het meeste van die tyd meer tussen die bene as tussen die ore. Hou van haar eie stem. Parkeer gewoonlik haar volla ver van die club af omdat sy skaam is, maar vertel graag vir haar vriendinne hoe lief sy vir haar kar is. Die kar het gewoonlik een of ander fokken simpel naam met 'n sticker.
Hoe jy die wolscooter se sleutels kry:
Laat haar voel dat sy slimmer as jy is. Haar Soviets sal langs jou bed le.

Drankie:
Gebottelde Rooiwyn
Haar Tunes:
Enige opregte Afrikaanse musiek met acoustic guitar en kak synthesizers wat nie vloekwoorde in het nie soos Steve Hofmeyr, Eden of daai snotkop, Robbie Clay
Persoonlikheid:
Sy is konserwatief en dink sy is gesofistikeerd. Praat graag oor wat sy dink is kuns. Het ten minste al drie sielkundiges besoek wat nie kon fout vind nie. Soek graag aandag en is in konstante innerlike konflik wat geloof aan betref. Gebruik donker make-up en te veel daarvan.
Hoe jy die wolscooter se sleutels kry:
Probeer om nie te gaap as sy met jou praat nie. Julle kan eers spyker na julle getrou het. Probeer om dan ook nie te gaap nie. Good luck.

Drankie:
Water
Haar tunes:
Musiek is gif vir die siel soos wat kos gif vir die vlees is.
Persoonlikheid:
Bitter bitter vlak chick. Die tipe wat net slaaiblare vreet vir aandete in duur restaurante saam met haar glas water. Ouers is gewoonlik poesryk. Chick het gewoonlik een of ander eating disorder en so paar sielkundige letsels. Vluglees haar bybel maar verstaan niks nie.
Hoe jy die wolscooter se sleutels kry:
Hardloop vir jou fokken lewe!

 

 

Hierdie post is 3 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 37,211 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinI don’t like the drank, but the drank like me

Comments

  1. OOMPIEKONDOOMPIE

    WAT ‘n POT SNOT HET JY NOU KWYT GERAAK, KOM BY MAN, GAAN LOOI ‘n PLOOI OF ‘n STUK OPGEROLDE DORING DRAAD. GEE ‘n DING WAT LAF IS, EEN WAT KAN NIE EEN WAT WIL NIE. LEER ‘n LES MAN ,KRY VIR JOU,
    LAAT DIE WIND BAL WERK JOU SOPDROL. GROETE
    OOMPIEKONDOOMPIE

Gooi Comment