Ek wil voorstel dat julle inskryf vir 'n Pendoring (www.pendoring.mweb.co.za). Hulle het 'n afdeling waar hulle 'n toekenning gee aan oorspronklike Afrikaanse webtuistes – en julle verdien daardie trofee. www.fotoverhaal.co.za het dit verlede jaar gekry en julle is regtig baie beter as hulle. Dalk nie so kuis nie, maar julle help Afrikaans om te oorleef. Ek stem nie altyd saam met julle taalgebruik nie, maar julle doen moerse baie moeite en daarvoor salute ek julle. Thanks, hoor. Ek hoop daar's nog baie WatKykJy's. Onthou om 'n inskryfvorm by www.pendoring.mweb.co.za te kry!
appel
Hierdie post is 96 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,118,395 post views in totaal sedert 1 November, 2019.