Daar is so paar chicks wat ge-muil en gevra het lat ons so paar pointers gee vir girls wat wil weet hoe om ouens gelukkig te hou. Na moerse duur research en extensive travels oor die aardbol het ek die volgende paar riglyne uitgegrawe en afgestof. As julle by hierdie hierdie reëls hou sal jou wolscooter altyd idle.
- Ons kan nie julle gedagtes lees nie. Die feit dat ons nie telepaties is nie, is nie proof dat ons fokkol omgee nie.
- As ouens vra wat verkeerd is en chicks sê “niks nie”, sal ouens optree asof fokkol verkeerd is. Ons weet julle lieg, maar dis net nie die moeite werd vir ‘n gefokken stryery nie.
- Dit gebeur ongelukkig dat ons nie heeltyd aan julle dink nie. Deal daarmee. Asseblief.
- Moenie vir ons vra waaraan ons dink nie, tensy julle lus is om te praat oor joga-sex en en girls wat met mekaar speel.
- Shopping kwalifiseer nie as ‘n sport nie (alhowel dit meer uitputtend is).
- Ouens is altyd in top shape. Rond is ook ‘n shape.
- Dis gesond om ten minste drie keer ‘n week te spyker. Dis goeie oefening ook.
- Kom na ons toe met jou probleme net as jy ‘n oplossing soek. Dis wat ons doen. Jou vriendinne is daar vir simpatie.
- Leer hoe om die toilet seat te werk. Jy’s mooi groot. As hy op is, sit hom af.
- As ons iets sê wat twee verskillende goed kan beteken en een pis julle af, het ons die ander een bedoel.
- As dit jeuk, krap ons dit. Dis wat ons doen. Ons krap dit.
- Alle ouens sien basically in 16 kleure. Perske is en pampoen is nie ‘n fokken kleur nie. Ons het nie ‘n donnerse clue wat “mauve” is nie.
- Enige iets wat ons ses maande terug gesê het mag onder geen omstandighede tydens argumente gebruik word nie. Dit fokken werk nie so nie.
- Waneer chicks huil word dit as blackmail beskou.
- Indien dit enigsins moontlik is: Sê wat jy wil sê wanneer die ad breaks opkom.
- Daar kan niks gedoen word aan die feit dat ouens vir ander girls se tits of asses kyk nie. As ‘n girl mooi is, is ‘n girl mooi.
- Vra ons om iets te doen of sê ons hoe jy iets gedoen wil hê. Net nie altwee gelyk nie. As jy klaar weet wat die beste manier is om iets te doen, doen dit self.
- ‘n Kopseer wat langer as ‘n week hou beteken groot probleme. Gaan sien ‘n dokter. ‘n Kopdokter as dit moontlik is.
- Wanneer julle uitgaan is enige iets wat jy dra cool. Ons fokken sweer.
- ‘Ja’ en ‘nee’ is perfekte antwoorde. Dis in fact beter as subtiele en direkte hints. Anwoord reguit en vra reguit vir iets.
- Alle ouens gaan met vet girls uit, want alle girls dink hulle is vet. Alle ouens is ook vir dieselfde argument dose, maar om een of ander rede dra potte deksels om oordentlik te kook.
- Ons raak fokken simpel as ons dronk is. Ignoreer dit of raak saam dronk.
Hierdie post is 108 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,125,767 post views in totaal sedert 1 November, 2019.