Grapgat
Want almal is mos ‘n clown. Mos.
Kyk as dinge so poes trek innie res van diewereld moet mens maar begin swing met die jokes. En dis waar die watkykertjiessoos ‘n spul Amerikane saamtrek om trane in ons mede-losers se oë te laatbiggel. Shot virrie manne met die grappe.
NUWE GAT
Sirkustent
Vertaal deur grifF
Jan word een oggend wakker en speck nie sy stukkie in die bed nie. Sy het vroeg opgestaan om brekfis aanmekaar te slaan. Bang dat hy sy houtie gaan verloor en die oomblik gaan spoil, stuur hy toe sy laaitie Ketools met ‘n briefie vir syvrou:
“Die tentpaal is op, die canvas is gesprei, fok brekfis en kom lat ek jou ry”.
Vroulief antwoord toe die note en stuur dit terug saam met Ketools na pa toe:
“Slat die tentpaal af en sit die canvas weg die apie bloei en die sirkus is weg”.
So stuur Jan maar weer sy laaitie na sy vrou toe met noggebriefie:
“Tentpaal steeds op en die canvas gesprei, stop whatever jy doen lat ek kop kan kry”.
Stuur Petronella maar toe die laaste enetjie terug:
“Ek is seker jou paal is lus om te brand maar ek is fokken besig, so kap hom met die hand”.
Daar’s ‘n ‘gaai oppe stokkie
Vertaal deur grifF
So tier browse eendag deur die petshop toe hy ‘n papegaai check oppe stokkie met fokkol bene. Die bra skiem hardop by homself:”Jissis, ek wonner wat het met hierdie arme bliksem gebeur”.
Die papegaai antwoord hom onverwags terug: “Ek is so gebore, ek is ‘n defective papegaai.”.
Moerse geskok antwoord die ou terug: ” Goeie bliksem, jy het my actually verstaan en terug geantwoord!” Skewe kop sê die voël toe: “Ek het elke woord verstaan. Ek is eitlik moerse intelligent.”
“O, en sê my dan hoe de fok jy op jou stoeltjie bly as jou lyf nie uitmaak van voetenie?”
Die papegaai skud sy vere reg: “Wel, dis eintlik bietjie embarrassing, maar as jy moet weet moet jy seker weet. Ek rol my piel om die stokkie en jy kan dit nie sien nie omdat die vere ditcover.”
Hulle gesels so ruk en dit kom uit dat die papegaai omtrent fokken alles en nog wat van alles en nog wat weet. Die ou besluit toe om hierdie slim voël te koop teen bargain van R20 aangesien dit ‘n defective diertjie is.
Hulle kuier en gesels en what-what vir weke lank tot die ou eendag by die huis kom en die papegaai vir hom fluister terwyl hy met sy vlerk beduie: “Psssssssssssst… ek weet nie of ek vir jou moet sê nie, maar dit gaan oor jou vrou en dieposman.”
“Waarvan praat jy?” vra dieou. “Toe die posman vandag kom aflewer het, het jou vrou haar swart nighties gedra en hom gesoen en tonggegee.”
“Wat de fok!?”, skree die ou moerse ongelowig. “En wat de fok gebeur toe?”
“Wel, toe lig hy die nighty op lat jy net gwarra sien en sit sy hande op haar tiete” fluister papegaaiverder.
“My God!” skree hy weer. “En wat fokken gebeur toevolgende!!!?”
“Nee” sê papegaai se kind, “toe poes ek van my stokkieaf”
OU GAT
Ford Escorts
Neil du Preez
Die ou oom en tannie het geboer hul hele lewelank, maar al die kinders het getrek van die plaas af en nou is dit net hulle twee stoksielalleen.
Eendag se die ou vrou vir die ou man, ‘Ek dink ons moet trek stadtoe’. So verkoop hulle alles, plaas, trekkers, bakkies, vee man sommer lock stock and barrel en hulle koop ‘m meenthuisie in die stad.
Na so ‘n maand in die stad sê die ou vrou vir haar man: Ek dink ons moet vir ons ‘n klein motortjiekoop. Ons kan nie net hier sit nie, ons moet darem kan rond gaan en dinge sien. Die ou man was ‘n grootFord fan en hy maak die koerant oop by die advertensies. Hier voor hom staanescort agency en hy skakel die nommer.
Die man antwoord en die boer vra hom of hy enige escorts het en wat pryshulle. So antwoord die man hom: Ja meneer ons het, en hulle wissel so tussen R200 en R250.
So tune die boer hom: “My ou maat,wie het hulle so in hul moer in gery?”
Gatiepie en Meraai
Neil du Preez
Gatiepie en Meraai sit op die sypaadjie in Adderleystraat.Gatiepie tune: “Djirre, Meraai! Mar djy het darem baie varicose veins op djoubene!
Antwoord Meraai: “Nei, dit issie vericose veins nie, dit is net die wiring na myhot-plate!”
Kaartmannetjie
Vertaal deur griFfin
Twee paartjies jol poker een aan toe Johan per ongeluk homkaarte laat val oppie vloer. Toe hy onner die tafel check om dit op te tel sien hy Ben sy vrou se bene is oopgesprei soos ‘n valk se vlerke en sy drafokkol panna. Heavy geskok try hy regop sit en stamp sy kop teenie tafel en kyk eventually virrie bras’s met ‘n rooi pokergesig.
Later skiet Johan kombuis toe om ‘n Lion te gryp en Ben se vrou volg hom. “Het jy gesmaak wat jy daar onder gesien het?”, vrasy.
Surprised deur haar boldness beaam Johan dat hy wel gelaaik het van. “Wel, as jy dit laaik kan jy dit score vir 500 skille.” Johan stress toe so bietjie met finansiële en morele mielies en skiem toe”Fokkit, why not?”
Sy tune hom toe dat Ben op Vrydae middae laat werk en dat Johan so 2 uur se kant moet kom broek los maak. Vrydag het gekom, Johan het gekom en Ben se vrou het gekom en 500 skille het handeverwissel.
Johan het sy klere aangetrek en weer terug geskiet TigerWheel & Tyre toe waar hy graft.
So net na ses kom Ben by die huis en tune sy stukkie “Was Johan dalk hier gewees vandag?” Heavy knop innie keel antwoord sy, “Actually, ja, hy het ‘n draai kom gooi.”
Haar hart vreet toe heavy kak toe Ben haar vra: “En het die bliksem vir jou 500 skille gelos?” Nou’s Ben se stukkie heavy uitgefreak en antwoord terug met haar beste poker gesig: “Actually het hy 500 skille vir my gegee.”
Antwoord Ben toe: “Nee ek vra net, want die moerskont het vanoggend 500 skille by my kom leen en belowe dat hy dit net nalunch by huis sal drop.”
Beertjies
rjlab
Eendag was daar drie beertjies. Nou is daar poesbaie.
Om geheel te onthou …
Dingleberry
Daar kom een dag drie getroude paartjies by die Vergevonden gemeentein die verre Noord-Kaap aan. Daar is ‘n krimpie paartjie wat al 50 of meer jare getroud is, dan is daar ‘n middeljarige paartjie wat al sobyrie 20 jare getroud is. Die laaste paartjie is nou net terug van heuningmaan af.
Anyway, hulle wil by die gemeente aansluit, maardominees Kok tune hulle, dat hulle eers ‘n toets tydperk moet ondergaan voordat hulle mag aansluit. “Vir twee weke mag julle niesekseule omgang hê nie”. Almal stem toe saam, dis cool en hulle sal oor twee weke terugwees.
(Twee weke later)
Al drie die couples is weer byrie dominees sedeur. Hy vra toe die ou paartjie of hulle gedoen het wat hy gesê het, “Ja”,antwoord die ou toppie “na soveel jare se getroue toewyding het ons geen probleem gehad nie”.
En toe die middeljare couple, “Weldominees, die eerste week was oraait, maar ek moes maar die tweede week in die spaarkamer gaan slaap om nie in die verlyding te vervalnie”, “Baie goed so my broer, en wat van julle twee?” vra dominees vir diepasgetroude couple.
“Dominees, ek moet vir jou die waarheidvertel, die tweede oggend toe rek my vroutjie om die pak Rice Crispies van die rak af te haal, maar toe laat val sy dit, en die oomblik toe sy so bukom die box op te tel, toe kon ek myself nie verder beteul nie en vat haar toe net daar”. “Ai jai jai my seun, jy weet natuurlik dat dit noubeteken julle is nie welkom by ons gemeente nie?” tune die dominees.
“Ja wel dis oraait dominees, ons is anywaynie meer welkom by die Pick& Pay ook nie!
Hom tafeltjie, hom bedjie
Francois Human
Mbeki, Blair, Clinton en sy vrou vlieg oor die alpe in ‘n moers fokkof shiny plane terug van een of anner kak konferensie. Skielik kom die airhohostess uit en skree dat die pilot gevrek het aan ‘n hartaanval. Sy gryp ‘n chute en spring uit die plane uit. Blair kap ‘n lyn cockpit toe en hardloop terug om die ander te sê dat die chick nie kak praat nie. Dar is net een chute oor en almal besluit dat Hillary maar die ding kan vat. Sy spring uit en land veilig.Die anner ouens besluit toe maar fok dit, as hulle gaan vrek dan spring hulle maar self. Blair is eerste en net voor hy himself poeskas val gryp twee engele hom en sit hom veilig neer. Clinton sien wat gebeur en hy spring ook. Dieselde gebeur: twee engele raap hom op net voor impact en sit hom neer. Mbeki scheme toe laat hyself ook maar spring. Hy val homself fucked-up.Dood.
God kry vir Mbeki by die pearly gates en tune hom “Naam asseblief?”, waarop Thabo antwoord “Ek is Thabo Mbeki, die President van Suid Afrika” God krap sy kop so rukkie en sê toe: “Maar my bra, dis nog nie jou tyd nie.” Thabo spin hom toe die hele storie. God check toe sy boek en sê toe “Wag… ek sien die probleem”, waarop hy sy microphone optel en skree: “Sal engele Verwoerd en Vorster asseblief by die hekkerapporteer!”
Skaapkak
Francois Human
Die Boer lê en slaap in sy huis toe die selfoon skielik beginlui. Toe hy antwoord, is dit Petrus onder op die plaas. Petrus skree paniekerig: “Baas, baas, jy moet goukom, hiers groot kak. Die boer vra “Wat is fout?” Sê Petrus toe: “Ek, ek kannie oor die phone verduidelik nie my baas, jy, jy moet kom hier by die plaas.” Toe die boer daar kom sêPetrus: “Een van die skape, hy het hom die 16 babies gekry, die skap hy salle hom nie kan almal voer van daai babiesnie”
Die boer jaag toe na die nood apteek en vra vir die dame agter die toonbank: “Verskoon tog dame, het jy lam tiete??!”
Koel en kalm antwoord sy: “Nee meneer, dis net ‘n fokken kak bra”
Olifantkak
Staal
Kom ons noem hom Manne, ‘n klein en baie jagse mier. En so gebeur dit toe een môre dat Manne deur die Kruger Wildtuin loop en ‘n tamaai horing slaat. En Manne weet – Manne moet poes hê. Nou kyk Manne links en regs om die vaal bossies maar soos julle weet, die dag as jy ‘n wyfiemier soek, is sy nêrens te vinde nie. Naderhand kruie Manne desperaat gebukkend onder sy horing, die sweet pêrel op sy voorkop, hy skuim eintlik so om die mond, en sy mierepelvis maaksulke draaie. En soos so stap met daai waansinnige kyk in sy oë wat ons almal so goed ken, stap Manne eensklaps plotseling in ‘n groot grys muur vas. En Manne wil nogdink “wat de fok”, toe hy opkyk en die tamaaiste poes sien wat hy nog ooit in sy hele mierelewe gesien het. Enter Wilhelmina, dieolifantwyfie.
Sonder uitstel begin Manne die lang tog teen die olifantbeen op. Enhy stap, al hygend. En hy stap. Totdat hy oplaas die ou bekende reuk kry, en voor die groot vrug staan.
Die olifantpoes.
Eensklaps is Manne in posisie en hy begin hom werk. Hy grind hom, hy ry haar bloots. “Ja, ja, ja!” skree Manne. Nou ja Wilhelmina is, gegee haar size en gegee Manne se reach, heel onbewus van die onsedelike gebeure. En sywandel maar voort oor die Laeveld, trek hier aan ‘n bos, kou daar aan ‘n blaar. Tot sy oor ‘n klip trap en op die pynlikste pendoring.
“Eina!” skree sy. Laat weet Manne hier van agter af: “Wat, het jy gedink ekspeel?”
Watkykjy staan op 3,084,448 post views in totaal sedert 1 November, 2019.