Sinkie pienk
Djorhaainis Bamchiez
Djorhaainis lees van hierdie Griekse veerboot wat gesênk het. Lat my toe biekie trigdink aan my eksperiejins met boute. Mar ek moet eers veduitelik lat ek mos ‘n boetie het wat nogals baie na my lyk. Ek en hy is toe sam innie besighyt van skuiteen bote uitrent. Die boute was ok toe nie va die beste kondiesjin nie.
Kom da toe vier dronk torre wat die grootste swakste bout wil huur virrie dag. Va allie gesuip moer hille toe mos die dem ding om en vind sy laaste rusplek oppie rivierbodem.
Ek proebeer toe maar die jille dag om soveel as moontlik goete te red wat oppie bodem lê. Natuurlik kon niemand my toe mos innie hanne kry nie, want ek is besig. Ongelukkig kom my broer se vrou intussen tot sterwe, wat ek toe net moii bokkelol van weet. Stap ek rustig innie dorp in toe een antie my misteiken ve my broer en my mooi vetêl hoe sorrie sy is oor my velies en dat ek seker hartseer is.
Dog toe maar die bostelegram werk oortyd en die antie praat van my bout wat daai vier javels omgehel het. Antwoord toe sommer: ” Nooit antie, ek is eintlik heelemal verlig om van haar ontslae te wees. Sy was sommer ‘n verotte ding van die begin af, en ek gaan sommer baie geld vannie iensurans kry om te kompensyt vi die verlies.
“Haar onnerstel was lelik verlep en het al erg na dooie vis geruik. Sy het altyd water ingehou, ‘n helse kraak oppie gatkant gehad en ‘n groot gat voor ok nog. Elke keer as ek haar gebruik het het die gat net groter geraak en gelek vir ‘n vale hel.
“Ek dink wat haar eintlik oor die wal gestoot het was toe ek haar uitgehuur het aan daai vier dronkgatte wat eintlik net op soek was na ‘n goeie tyd. Ek het hille gewaarskiewe dat sy nie eintlik goed is nie, en dat sy vreeslik stink. Maar nee hulle wou haar hê. Die vier dom bliksems probeer toe gelyk binnie in haar in en skeur haar toe reg innie middel. Mag sy salig rus in al sewe haar stukke.”
Net daar hel die antie agteroor en dit kos my drie ure en ‘n helse klomp vlugsout om haar by te bring. Die volgende dag toe ek by haar huis verby is sien ek ‘n saain wat sê “For sale. Very urgent sale. Owner has left town.”
Wys jille nou net hoe misleidend looks kan wees of annersins, ” Dount misjatsj ‘n boek baai iets kaver.”
Watkykjy staan op 3,110,466 post views in totaal sedert 1 November, 2019.