TV is darem maar gemaak om fokken stront die lig te laat sien. En te laat oorleef. Vat nou maar Team Knight Rider, Silk Stalkings, Viper, Suburban Bliss, Big Okes, Felicia, Toasty Show en so aan. Die fokken lys kan vir altyd aanhou. Nuutste in die tou, nat van Hollywood se overproduced sets en loser mense met winning smiles en geen visible scars kom Survivor, ‘n uur elke week van jou lewe wat jy nooit kan terugkry nie.
In die begin was daar lig. En toe word 16 mense (nee, losers) op ‘n eiland afgelaai om te survive vir ‘n ruk. Poes oorspronklike title, nê? Anyways, hule doen tasks en kry belongings terwyl hulle survive op die fokken eiland wat lyk soos ‘n Disney 50s Mickey en Minnie Steamboat Willy set. Fokken twats. En elke week hou hulle “tribal council” (ooh) en een van die ewig-artifisiële Yanks word van die eiland afgestuur te midde van snot en Amerikaanse trane.
En so tos die fokken laney storie aan en aan en aan totlat oppie einde een dick (of poes) head oorbly wat ‘n miljoen dollars score. Net in Amerika, ou, net in Amerika.
En asof dit nie genoeg van ‘n recipe vir disaster is nie, is dit kamtig “regte” mense wat daarin speel. Geen visible scars nie en almal heeltemal comfortable voor cameras. Pomp my moer
Maar in elk geval, nou kyk ek die storie want mens kan net solank polonieskil en elke week bly net kakker mense oor. Hierdie week is Jenna (die tweede laaste chick oppie eiland) afgestuur. “The tribe has spoken” meen die TV ou, want hulle is ook op die Oos-Chinese eiland. Ek wonder waarvan leef die kameramanne en TV presenters, want die ander vang kamma-kamma vis (nee, regte vis).
En nou wonder Suid-Afrika wie gaan volgende afgestuur word deur die tribe. “Die Tribe”. Fok. Asof Amerika nie genoeg tribes opgefok het in hulle lame-ass geskiedenis nie. Wel volgende word die krul afgestuur, dan die hella lame ou genaamd Sean en dan wen die corporate poes genaamd Richard.
Nou hierrie kont het laas week kaalstert met sy fokken vet kontlyf oppie sand rondgestap en sy executive ass rondgeswaai. En nou wen hy ‘n miljoen skille. Onge-fokken-looflik. O ja, as jy nie wil eet nie, stop so paragraaf of twee terug.
Maar dank God, dis darem dan klaar in ons kak land virre rukkie. Alhoewel ek seker is dit sal so fokken erg survive, want ons is mos fokken simpel.
En ek kan nie wag tot Reeks 2 begin nie … the tribe are spoking
Watkykjy staan op 3,071,859 post views in totaal sedert 1 November, 2019.