skakels
as dit nie hier is nie, is dit kak
nuwe links |
|
soek ‘n maat |
En jy dog jy’s fokken alleen! |
site naam |
beskrywing |
barbie’s world |
pragtige poppie se prettige plek. |
gevaarlik humoristies en moontlik sertifiseerbaar. |
|
bibi |
plaaschick vol draadwerk. los haar uit! |
boer |
hygend hert! onse eigen boere nazi oppie wille wille web. |
burglar’s dog yard |
midrand jol – lekker live music. vet zef! |
vir die beste in gebruikte artikels, selfs CD’s. |
|
die grobler gesin |
heel rustig en deur die kak. Hou van alles wat mooi is. |
duusman |
aweregse a-freak-aanse musikante uit ons eie snor city. |
ford sa |
die enigste kar op die pad se webgarage. |
groinchurn |
ekstremiste splintergroep wat hardekwas musiek maak. nie vir banggatte nie! |
diary van ‘n suiplap en sy vriende. |
|
die wel en weë van ‘n dinamiese middeljarige persoon en sy gesin. |
|
landover baptist church |
boekevat vir die wattiekakvattie. |
liela |
chick wat sing en bekend is daarvoor. |
mex tex se sex site |
nie te verwar met Spur se Tex Mex burger nie. Meer iets soos slap tits. Wel vleis. |
neena |
suid-afrika se eie hardekwas pornster. speel hom wyd! |
net-emsie |
jou favourite pyn-innie-gat tannie oor hoe om ‘n toegat vaalseun te wees. |
noot vir noot |
daai vet een met die groot neus – kyk hoe kyk sy vir my! |
nuwe voorligter |
die enigste ordentlike kontemporêre tydskrif op die mark. |
bosveld plaas met vriendelike mense en kickass tunes. |
|
patricia lewis |
suid-afrikaanse pomelo anderson. maboobie central. |
poes |
ons is byna stomgeslaan deur die oorspronklikheid. byna. |
punt geselsradio |
afrikaanse radio van soorte. punt in die wind, dames en here! |
luilekker hippie plaas met blaar. |
|
samantha fox |
topless eighties chick, top heavy. |
SA surfer’s slang |
like in kief surfer slang, man. heavy gnarly and stuff. (sic). |
super greg |
gevaarlike stront platejoggie. maar sy look is kwaai lappies. |
tamboer |
nice guide van vermaak en goed. blykbaar intertainment. |
tony |
britse ou wat cool foto’s neem van bands en stuff (en ons ken hom). |
trailer trash |
amerikaanse inbred ‘deliverance’ tipes. yeehaww julle bliksems! |
troebel |
baie lekker site met snaakse goed, sommige zef. aan te beveel. |
valiant swart |
kitaarmusiek met heavy houding. die tunes kom jou haal! |
vet seun |
vreemde afrikaanse ou wat stuff skryf se webyard vol allerlei dinge. |
wit buffel |
eks-SA heavyweight bokser wat pak slae by lennox lewis gekry het. tree aan vir ‘n pk! |
hardekwas central: pretoria |
Watkykjy staan op 3,090,619 post views in totaal sedert 1 November, 2019.