Nuwe grap: Wat is …?
Vraag: Wat is groen en en lê in ‘n kas en stink heavy (soos in meer as as ‘n anchovy se poes)?
Antwoord: 1973 se wegkruipertjie wenner.
(gemodifaai deur GriFfin en Chopper Charlie)
Pappa-gaai
Hoekom kan mens ‘n moffie ‘n papegaai noem?
Want sy bek is altyd vol saad en sy stok is altyd vol kak.
(gehoor by Rowwe Rudi)
Olimpiele spele
Sus sê vir Daan: “Ek het vandag die official Olympic kondome by Queenswood se Superspar gekoop. Daan sê: “Jy meen!”
Sus tune:”Chekkityt, daar’s goud, silwer en brons. Watse een wil jy eerste mee pomp?”
Daan sê: “Nooit, ou ek scheme goud klink kwaai lappies!”
Waarop Sus antwoord: “Ag fok, Daan, wil jy nie bietjie virre slag tweede kom nie?”
(vertel deur Nienie)
Rooikappie
Rooikappie hike eendag op die Ou Johannesburg pad net buitekant Irene. Wolf stop langs haar, crack sy Datsun se venster en tune: “Yes-yes, klim in. Is jy oppad Jo’ies toe?”
Rooikappie stap onwillig nader en sê: “Ek is oppad na my ouma toe in Hilbrow, ek moet vir haar dagga vat vir haar arthritis. Ek dink nie ek wil saam met jou ry nie, jy gaan my eet”.
Wolf eye haar so bietjie en sê toe: “Man, ek is fokken haastig. Ek moet ‘n meeting bywoon en ek is laat. Jy hike dan. Klim net fokken in! Ek sal jou nie eet nie, ek sweer!”
Huiwerig klim Rooikappie in langs Wolf. Hulle gesels land en sand vir ‘n paar minute. Net voor Midrand trek Wolf die kar af en hy eet vir Rooikappie. Hy ry weer selfvoldaan verder. Net voor hy in Johannesburg kom, toe eet hy haar weer.
(vertel deur GriFfin)
Watkykjy staan op 3,085,062 post views in totaal sedert 1 November, 2019.