Dit pis my af hoe baie moffies daar in Pretoria is. Ek het nie ‘n probleem met gays nie maar moffies pomp my moer, nie lesbaniërs nie… hulle is olraait maar letties suck ook ass. Waarom beset hulle ons strate en restaurante? Waarom is al show wat jy in Snorcity kan kyk ‘n dragshow, ‘n moffie kabaret of ‘n strip show by ‘n muff-moffie-jol? Wat het geword van ouens soos Marius Weyers, Staal fokken Burger en Nataniël?… Ouens met balls wat nie met ‘n kak lisp hoef te praat of Barbara Streisand plate in CD shops opraap nie.
Maar om te fokus op die punt wat ek eintlik wil maak. Waarom is dragshows nou weer all the hype? Omdat Pretoria agt jaar na die res van civilization ontwikkel en meeste video shops in Sunnyside nou eers hulle copy van Priscilla Queen of the Desert gekry het? Nee omdat dit fokken lame is en as jy ‘n queen wil wees jy seker maar soos een moet aantrek… or so say all of us. Wel ek is gatvol. Fopdossers suck ass! hulle invade my TV screen, die clubs met fokken outfits met vrugte op hul koppe en as ek nog ‘n musiekteaterstuk of kabaret sien bekak ek my onderbroek.
Wat is die attraction wanneer ‘n 30+ jarige man in my ouma se klere klim. Homself make-up soos ‘n geisjha (want geisjha’s is mos fab), op ‘n verdomde verhoog klim en suggestief met die mic stand liedjies MIME soos “Rokkies wil sy dra” of “Ek verlang na jou”. Daars fokkol ironie, bogorol talent… dis net plain stupid! Maar lo’ and behold want snorries met stywe snow jeans flock soos piesangs en sterk hierdie nare verskynsels in hulle kwaad. Die uptown javels met hul diesel en Ck-one val ook soos vlieë vir hierdie zeffer as zef artistés.
Hy, wees gelukkig met jou sexuality whether jy straight, gay of albei kante toe swaai. Maar moenie so confused lyk dat jy nou nog in die jaar 2000 dink daar’s nog plek vir big hair, gelpeisterde make-up en baie bad outfits nie. Kom ons move on… die eighties is verby al steek sy nog kopuit in Gezina every once in a while. Wees lekker… moenie stress vat nie. As jy ‘n rok wil dra, by all means dra ‘n rok en geniet dit maar moenie dit ten toon stel op stage as jy voor jou heilige siel weet jy’t nie die lyf om dit af te pull nie. You’re just wasting peoples money and insulting your own intelligence.
Watkykjy staan op 3,085,080 post views in totaal sedert 1 November, 2019.