Voor jy kan sê “dooshaar”, is die Oktobervakansie oor en as jy weer kyk het jy Desember s’n ook misgedrink. As jy kophou en die volgende riglyne volg, behoort jy jou vakansie vir jouself en die mense om jou aangenaam te maak.
Wat om te pak:
1. Pak so ekonomies as moontlik. Jy share gewoonlik ‘n kar met drie buddies. Jy kan nie al die fokken plek vir jouself hou nie.
2. Een onderbroek behoort jou ‘n week te hou as jy op ‘n see vakansie gaan. As jy baie draties kap kan jy die seesout die skuld gee vir die wit vlekke.
3. Dra plakkies in plaas van skoene. Dit stink minder en dit elimineer ten minste agt pare kouse.
4. As jy genoeg drank het, hoef jy nie oor kos te worry nie. As jy heeltyd poesdronk is, gaan jy nie agterkom dat jy honger raak nie.
5. Moenie dat chicks moerse vanity cases saamvat nie. Sy kan al haar kak in ‘n badkamersakkie pak. Sy het in elk geval net koekdoeke ekstra nodig as dit dalk kalenderpes week is. As sy vol kak is, los haar by die huis om die hond op te pas.
6. Sorg dat daar ten minste twee derdes van die boot oop is vir booze.
7. Radios en duvets word op die skoot gehou tot by die bestemming. Jy MOET musiek saamvat.
8. Moenie kakpapier vergeet nie. Die bruinbeer gaan defnitief probeer om ‘n paar PK’s in te kry.
9. As jy moet aaptwak rook, kry dit by jou bestemming. Moenie die fokken goed saamry deur ‘n roadblock nie. Jou buddies gaan die poes in wees as hulle ook moet uitklim en moet uitpak.
By die bestemming aangekom:
1. Julle is almal lekker getrek. Laat die mees nugterste persoon die sleutel by die tannie / oom kry kry. Met julle sal dit seker die bestuurder van die voertuig wees. Met ons werk dit bietjie anders. Die opsigter is gewoonlik die lelikste persoon wat jy in jou lewe nog gesien het. Hulle is gewoonlik op die grondvloer in nommer een.
2. Steek alle breekbare kak weg. Daar is gewoonlik van hierdie fucked-up porselein katte of honde. Dis moeilik om dit te vervang. Wie de fok hou dit aan?
3. Steel glase voor die tyd weg en sê vir die lelike oom / tannie dat daar glase kort. Hulle sal vir jou nuwes bring. Jy gaan glase breek, trust my. Vervang die gebreektes met dié wat jy aan die begin gesteel het. Hulle breek veral wanneer daar KakKop gespeel word (sien wkj? #2 vir reëls oor hierdie game).
Wat om te doen:
1. As jy baie kak gaan aanjaag, doen dit in die vakansiedorp. As jy dit by die flat doen word jy uitgeskop en dis nie lekker om met jou vinger in jou hol te sit die res van die week nie. Dis in elk geval moeilik om alles met net een hand te doen.
2. Drink asof jy ‘n Jood is en die Nazi’s in jou nek blaas, jy’s op vakansie.
3. As jy en jou chick saambad en die toilet is in dieselfde vertrek, moenie bad totdat jy soos ‘n rosyntjie lyk nie. Daar’s dalk ander mense wat die kakhuis wil gebruik. Dis veral nie lekker om in die bad te sit en kyk hoe iemand met die bruinbeer worstel nie. Trust my, ons het dit al probeer
4. Jy moet fokken lekker wees
Stuur maar versoeke vir etiket. Ek is ‘n kenner op enige gebied.
Watkykjy staan op 3,123,942 post views in totaal sedert 1 November, 2019.