Almal weet dat mans diep in hul harte varke is. Op vleisiebraai en ander gesellige geleenthede kom die vuilste grappe uit en almal lag ewe hard om die vuur. Agter girls se rugte is ons wilde diere, maar voor hulle sit ons die beste nommer nege met toejam en bunions neer. Hoekom verder voorgee? Hier is ‘n paar wenke wenke wat jou die regte maniere aan tafel en op eerste dates gaan leer. Meeste van dit ken jy in elk geval. Jammer om te hoor as jou ego uitfok.
aan tafel
wat om te sê:
- “‘n Man is nie ‘n klip nie, hy moet graze!”
- “Waar’s die kos, ek’s poeshonger!”
- “Wat de fok is dit?” (terwyl jy met jou vurk in die vleis druk)
- “Wat ruik erger as ‘n sardientjie?” (wanneer daar vis geeët word – almal weet dat dit ‘n sardientjie se poes is)
Verder ken ek nie veel nie. Ek is mos nie soos al die ander ouens nie. Ek is uniek. Jy is ook mos.
wat om te doen
- Sorg dat daar genoeg sterk drank is.
- Ry op jou stoel.
- Moenie jou hande was voor ete nie. Jou naels moet lank en vuil wees.
- Grawe in jou neus.
- Poep kliphard.
- Dis beter om die silent chokers te hou vir wanneer iemand ‘n mond vol ryk kos vat – Marmite poepe doen gewoonlik die ding.
- Maak of dit jou girlfriend was.
- Vloek met ‘n mond vol kos en laat dit oor die tafel of jou broek mors.
- As jy aan tafel burp moet jy ‘n suur smaak in jou mond kry en vir almal vertel.
- Onthou om te bid. Jy ken mos ‘n lame gebed wat jy eenkeer op Simpsons gehoor het. Dis mos snaaks. Jy is mos snaaks.
goeie maniere op eerste dates (meer gewaagd. wie’s bang?)
wat om te doen:
- Spreek haar ouers direk aan as “ou lady” en “ou toppie”
- Loop eerste by die deur uit (poep as jy kan)
- Moenie die kar se deur vir haar oopmaak nie. Sy het mos hande
- Sit jou hand in die waai van die meisie se been as sy gaan sit. Soek vir die tjommie. Jy moet mos jou vriende vertel
- Klap jou vingers as jy die tjommie kry
- Rev jou kar en speel harde musiek
- Onthou die bandanna om die spieëltjie
- Moenie bad nie
- Dink vir jouself
wat om te sê
- “Wys my jou ID.”
- “Jissis, hoe pas jy in daai rok in?”
- “Jy lyk soos die meisie agter op die melkboksie.”
- “Het jy nie spuitgoed nie?”
- “Ek gaan jou so vol wors stop dat jou oë soos slaghuisvensters lyk.”
- “Hoe lyk dit met so bietjie pakslae met die vleisrottang?”
- “Ek gaan jou so hard raps dat jy vir ‘n week nie kan sit nie.”
- “Ek hoop jy het iets wat komkolle van klere kan afwas.”
- “Ons gaan saam huil, maar die hele ding moet in.”
- “In die chutney of glad nie!”
gevolgtrekking:
Jy is ‘n volslae poes. Daar is niks wat jy daaraan kan doen nie. Rev jou kar. Leef dit uit. Koop ‘n blik Ego, jy sal beter voel.
Watkykjy staan op 3,110,464 post views in totaal sedert 1 November, 2019.