Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- sanniecrpuz on Kill Malema
- sanniecrpuz on Wat ruik so?
- sanniecrpuz on Watkykjy podcast #3
- ThinnLizzy on Kill Malema
- lolla on Kill Malema
- GrootTril on Watkykjy podcast #3
WKJ Faks na Email
-
-
-






S – X
S
"Jy naai my nie voordat jy n saadsokkie oor jou piel getrek het nie."
"Dis kak om in hierdie warm weer te saag."
"Dis more-aand saaityd daar by Club Paradiso."
"Die Brumbies het die Bulls six-love six-love opgefok."
"Ek sal laaik om daai chick te sjhee."
"Ek het gisteraand so baie skapies gemaak, ek is bang ek kry wol oppie palms."
"Jy beter my skêr uitlos, ek watch jou. Poes."
"My kar het my dik skille gekos."
"Sy dra ‘n skinderbroek: Jy sien die lippies beweeg, maar jy hoor niks."
"Koop vir jou ‘n lekker nca skippie by watkykjy."
"Blykbaar het Jan se ou lady vir haar ‘n skommelstokkie gekoop."
"Ek het nou die dag skoon twee skommeltjommies in die publieke badkamers betrap."
"As ou Gibbons Naaigeria toe gaan is dit net skommies."
"Jissis Koos, jy het al weer te hard gekak en die hele kakhuis vol skrapnel gelos."
"Daar’s groot poef, my skuimrubber het afgegly!"
"Chicks van Lesbanië maak heavy uit van skuur."
"Gisteraand se dodgy hoender het ‘n fraai slak innie troon gelos."
"Party slymkonyne is partykeer darem baie lelik."
"Ek park my boot innie slymsloot."
"Daai dame smokkel met jellietots."
"Howzit ou snaar, sweef daar ‘n paar blare vir ‘n babelas dop ek, sê."
"Sneeudiere cruise heavy kak."
"Daai cherrie se snor-tjop lyk soos ‘n uitgeloopte pantoffel."
"Daai girl het die mooiste snormossel ooit."
"Hy het sy tjerrie se snortoffie heelaand gesuig."
"Kan ek aan jou snorvis vat… asb?"
"Sy kort ‘n paar houe met die snotsambok."
"Ek en my knaap het lekker gesnu-snu gister aand in die drive-in."
"Bliksem, maar ek sal laaik om daai skêr se sout te lek."
"Na cripsy chicken en chips kuier bra grifF lekker op die spoelie."
"Daai Jimmy was ‘n regte sponskind op skool."
"Check hoe bulge daai steakwatvirriepadkyk, ek sê."
"Ek was gis’traand uit op ‘n steekproef met ‘n blaar."
"Voor slaaptyd moet ‘n man darem ‘n bietjie steelstreel."
"Stich hom one-time, bru. Ek het daai sker heavy gestich gisteraand."
"Ek en my girl speel al van St. agt af stinkvingertjie."
"Dinsdae is wins dae by Stones waar hulle net R6 vir ‘n stoute cokie charge."
"Sweef my ‘n straal vir my zaan, man."
"Heavy blind van die bra’s wat by daai gay streelperseel geblaas is."
"Daai nuwe Bon Jovi tune is heavy stypjan."
"Die suurstofdief vreet al my fokken katkos op."
"Gerda het Maandag bietjie swaar getrek omdat sy op die Sabbat fles gevat het."
Terug na bo
T
"Hoekom is almal altyd so fokken taai by die werk op ‘n Maandag?"
"Daai kont slaan al weer tent op vir my ma!"
"Die vrouens moet eers gaan tietewys voor ons kan ry."
"Jy kan saag, spyker, kap, pomp en draadtrek – alles onder een dak."
"Ek het nouie aand daai tjerrie gebuig. Ek het nouie aand daai tjerrie se tjerrie ge-pop."
"Die bier drinkery lat ‘n mens baie tjoepie swaai."
"Daai tjommie hou jou heavy uit die kak uit, bra."
"As jy nie ophou tjonk nie gat jy blind raak."
"Jiire, kyk hoe tjonkie daai hond vir ou Jan. Hy’t weer ‘n onnebroek met ‘n kerriestreep aan."
"Daai chick is ‘n heavy toebeen."
"Wys my jou toegerankte heerlikheid, asb?"
"Dis nie lekker as vreemde tannies jou aan die toggos grip en dit so ‘n draai gee nie!"
"Toe my fokken cabbie gekak het moes ek maar toon klap na my ou lady se possie toe."
"Daai kont tos te veel oor Amor-posters. Ek scheme hy praat tos."
"Nou die aand toe my tjerrie by haar ma gekuier het moes ek maar my treksaag uitpak."
"Ek sal dit heavy smaak as daai goose my bietjie wil trilsmul."
"Heavy nice tunes by die koppi. Moenie my kak tune nie."
"Ek sweer daai tannie in accounts met die tupper-tiete was eers ‘n man gewees."
"Kaptein Skuim asseblief, en maak hom ‘n tweeling."
Terug na bo
U
V
"Ek sal laik on daai girl se v-bone steak te eet."
"Ek het helfte van die ragas gemis omdat ek te vaginaal beskonke was."
"Die wyn het my vaginaal onstabiel gemaak…"
"Old Brown Sherrie kan Rol daai varkie innie son dat hy kan revs optel."
"Hoe nou met die hare, vel?"
"Ek gaan maar ‘n gemaklike broek aantrek en bietjie vel klap voor ek gaan slaap."
"Jammer mamma, ek het gedog jy se jou soek dit in die poefgaatjie. Ek het nie my veldore in nie. Pappa is jammer."
"Te veel velle klap gee jou hare op jou hande."
"Sy wou nog tune dis lektyd, toe pluk ek die verbode blom. verpoesting – ‘n Irriterende persoon. Daai vet DJ van Highveld is nou vir jou ‘n regte verpoesting."
"Ek sal smaak om daai toebeen bietjie vetspek te gee."
"Vanaand by die drive-in sit ek weer vinger in die pie."
"My vis gaan my dik lalies gee as ek weer dronk by die huis aankom."
"Daai manne staan al weer en fokken visvang!"
"Net nie te veel Vitamiene B & C vat voor ons spyker nie, Willem. Reg so Gert-Jan."
"So laataand raak dit mos tyd vir ‘n vitamine W inspuiting."
"Na die vleisdas was Sanmarie se nek vol manbotter."
"Jy’t net sap gesien spat toe ek daai goose se vleisgordyne soen."
"Ek het haar gisteraand darem lekker geslaan met my vleisknuppel!"
"Kyk hoe kyk daai vleismango vir my!"
"Vat ‘n trek van die vleispyp jonge dame!"
"Die baba is besig om vleisvles te vat."
"Gisteroggend 6 uur was ek heavy vloertoe."
"Heavy smooth slaan ek die pad met my geel voëlverklikker aan."
"Ek reken daai skêr is voosgedoos. Die moerbroer se PK het hom voosgedoos. ‘n Vyfmankan sal jou voos doos. Die piete was voosgedoos nadat hulle Durbs toe gecruise het."
"Ek stoei met die bruin beer op die Vortex. Ek’s vanaand heavy vortex."
"Ek smaak daai hokkispeler is ‘n vriendin-van-die-wolgordyn."
"Daai jong flaffie mors haar tyd by daai vroetelvarkie."
"Ek skiem ek gaan vannaand bietjie vyekonfyt maak."
"Ek fokken sweer daar’s batterysuur in die vyfmankan."
Terug na bo
W
"Flaffies smaak dit woes as ek my 3 liter wa spin in Voortrekkerstraat.
"Nou’s ek’s gewax / Wax my met ‘n gwaai bru."
"Dis ‘n poesplek daai, net werfetters slaan daar uit. Once."
"Aaagh nee jirre man, Sarel, jy is ‘n genuine windpomp."
"Daai ekstra hot Nando’s maak dat ek wit goud innie yskas moet sit."
"Ek het ‘n stywe kak wat hier aan my sit, dink ek moet ‘n draai by Witbank gaan maak."
"Al wat ‘n laaitie op skool wil weet is hoe ‘n wolbeursie proe."
"Daai wolscooter sal darem lekker sjee!"
"Die meeste woltjoppe kry jy so 1 meter bo die grond."
"‘n Man soek nou heavy van wolwiele."
"Daai chick kan my maar enige dag worsvoeding gee."
Terug na bo
X