Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Score tickets na Park Acoustics se derde birthday!
- Totally verskillende predictions vir die naweek se SuperBru
- Mission Metallica: Accomplished.
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- HOT LIPS on Hoe om te naai… week#1 van 4
- einafok! on Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Alibaba on ‘I’ve always got a yell in my pocket’ – Wat Kyk Jy? interviews Metallica’s James Hetfield.
- Bokbal se Oupa on Laasweek se zefspotters
- Belhamel on Bittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant
- kleinattie on Dis naweek, kom ons fokken duik!
-
-




M – R
M
"Jy moenou mooi luister. As daai hond weer op my gras kak, voer ek jou ‘n knuckle pie. Maak uit?"
"Mamma kla oor manbotter op die mat."
"Matras baber sal nou lekker wees saam met vleisiebraai."
"Jy meen!"
"Die meisie het ‘n kak lekker melkweg gehad!"
"Daai kar kos baie mielies."
"Ek’s darem nou lus vir ‘n mikvy."
"Ek sal dit laaik om daai moeraspadda te spring."
"Jy moenie daai moerbroer kak charfe nie, hy sal jou voos doos."
"Daai Bon Jovi is ‘n moernaai, maar hy sing nice."
"Ek moet ‘n Mol Rol."
"Op Sasol is jy moerse high en mighty as jy ‘n mondmechanic is."
"Mors bietjie brannas die kant toe, ag toe my goose man."
"Voordat jy kan bedbraai, moet jy eers vir so uur of wat mosselontdooi."
"Wys my jou muis!"
Terug na bo
N
"Daai naaimoere van Toto haal nogal uit."
"Fokkit, ek druk eerder my nanna in ‘n versapper as om na die fokken krimpie se geneul te luister."
"Toe die wind opkom check jy net natlap in die straat."
"Toe die oom ‘n groot poep los hoor ek hoe sê hy: “Nouprajy!”"
Terug na bo
O
"Chekkabiekie daai nice oopketel. Ek scheme sy soek pakslae met die vleisrottang."
"Die Oom dink dat griFfin ‘n ospoes is."
"Jirre, vanoggend is ‘n ou heavy op – soos ou panties."
"Blykbaar het ‘n oupoot die kreukels uit sy ballas gehaal."
"Daai outie tune my heavy kak."
"Sweef my bietjie outie juice, ek sê."
Terug na bo
P
"‘n Man is ook nie ‘n klip nie. As dit by die 7 maer jare kom is paalskuur die enigste antwoord."
"Jirre Broe, Pan jy deesdae jou tannie ook?"
"Dit rev my as pannas poes wys."
"Daai poephol het alweer te veel Pappagaaislaai gerook."
"Jissis pappie, daai skêr hyg soos ‘n gans as jy haar streep."
"Daai Capies ry of hulle parking soek. Dit smaak my hy soek parking by daai chick."
"En die doos moet ook alewig aan sy peester pluk, ek meen…"
"Vleisiebraai is die perfekte tyd om piele te vleg."
"As dit Rooineusweek is, moet ‘n man maar pielpaai."
"Heavy pielpaaiers wat daar uithang."
"Nee, ag dit gaan pielstyf hier."
"Daai cherry ken van pielwurg."
"Ek’s altyd lus om ‘n pienk pit te poleer."
"Sy’t so vinnig afgespring dat ek my pienk pit poleerder hard geknak het."
"Sy het al al haar ou se gabbas gepiets."
"Lennox Lewis het Saterdag behoorlik PK’s uitgedeel."
"Sy moet lekker wees, ek sal haar planke toe vat."
"Ons suip plathond en Coke vanaand. Kwaai."
"Sy sit so mooi ek sien net platpeester."
"Die plusbus kom met skreeuende sirens om die draai."
"Daai chick gee heavy poef."
"My poefbuis brand lekker van allie kripsie chicken. Rrrrt!"
"Check die poeflobbe op daai cherry!"
"‘n Lekker greasy bacon en poepholvrug help vir heavy babalas."
"Ek sit lekker op die poepketel met die sondag koerant."
"Lekker versmoor so bruin beer in al die poeplint om sy nek."
"Moer, daai broe is poerpaptes gepoes."
"Raak ‘n man so poesbedroef na sy veertiende Jagie."
"Man wat ander man se meisie afvry."
"Met plenty zak sou ek poesgalore kon pan."
"Toe ek in graad 1 op my Scorpion BMX wheelie, het ek myself poeskas geval."
"Mens sien darem maar min poeskoetse in Hatfield deesdae. Dit lyk of die hondeskool voller as die universiteit is."
"Poesproppe graft baie beter as poeslappe."
"Poesmechanics maak dik zak en jaag rond met flash wiele soos Masipa Benzes."
"Sy retrenchment is vinnig besig om ‘n poesplas te word."
"Dis altyd moerse kak as ek saam met my vy moet poesproppe by Clicks gaan koop."
"Heeltemal weg, skoonveld. Hierrie tjerrie is poesveld toe gesuip. Ek scheme my chick is nou skoon poesveld."
"Hierdie naweek poggel die mense weer soos hase by die dam."
"Daai chick wil heeltyd my polonie ponie ry."
"Ek wonder of krimpies nog polonieskil?"
"Sal nie maaind om ‘n pompjoggie vir Liz Hurley te wees nie. Once."
"Krimpies veroorsaak baie prangs."
"P-Town Pilchards smaak van kwaai partytjies."
"Jis papa, ek moet nou gaan punt natmaak na al daai skuimkoppe. Hey, check daai skêr se guava, ek sal later moet punt natmaak daar."
"Byt vas ouens, ek gaan net gou die troon besoek om n putty te rol."
"Mmm, my maag voellie kwaai nie…dink ek moet ‘n putty gaan squeeze."
"Hey tjommie, skiet my een van jou pyle daar myne is skraal."
Terug na bo
Q
R
"Ek het dai cherry stukkend geraps."
"Hoe niemand geweet het George Michael is ‘n rektum local nie, is beyond me."
"Eks nou so lus vir ribbetjies ek gryp sommer die 1ste en beste girl wat verby kom…"
"Kom ons koop ‘n bottel ricky louw en kyk baywatch."
"Die Vereeniging danskompetisie is gewen deur so lang rioolboor met ‘n floral onderbaadjie."
"Dubbel roekeloos – oppie klippe."
"Ou Dawie swot mos om roofkyker te word."
"As jy jou in ‘n strip club bevind en jy check ander man se stripper uit."
"Daai twee ouens is regte rugridders."
Terug na bo