Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Score tickets na Park Acoustics se derde birthday!
- Totally verskillende predictions vir die naweek se SuperBru
- Mission Metallica: Accomplished.
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- HOT LIPS on Hoe om te naai… week#1 van 4
- einafok! on Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Alibaba on ‘I’ve always got a yell in my pocket’ – Wat Kyk Jy? interviews Metallica’s James Hetfield.
- Bokbal se Oupa on Laasweek se zefspotters
- Belhamel on Bittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant
- kleinattie on Dis naweek, kom ons fokken duik!
-
-




G – L
G
"Ek het daai skêr ge-zaber dat jy net gallopsop sien spat het."
"Daar hang heavy baie gatgabbas innie trimpark uit."
"Hoekom is ‘n koeltekont se gatgleuf altyd sigbaar?"
"Nee juffrou, nie gatseks nie."
"Daai chick het haar gatsnaar agterstevoor aan. Mens kan haar haar gwarra check!"
"Stop gou hier by die Ultra City, ek moet gaan geboorte skenk."
"Ek moet gou gaan geboorte skenk aan ‘n modder otter."
"Ou Mike was voor die groot game al lekker gekletter."
"Hy suip homself in gemoedsbekkakking in."
"Scheme ek moet my zaber in daai skêr se geraastonnel afgooi."
"Ons was nou weer gespat die naweek soos kan kom…"
"Hey, te veel van daai Nigerian kripsie chicken sal vir jou gietergat gee."
"Jy sal gips kry as nie versigtig buig nie."
"O jirre Gatiep, tjeck daai zarse gleefdier uit!"
"Ek sal moet gly, my vis wag vir my."
"Die trekker is heavy laag op go-go juice."
"… en toe gooi ek sommer innie kleedies."
"Hey ou blaar, daai tjommas van jou ken van mielies gooi."
"Ek het die gooinooi gezaber vir R100."
"Issit jou goose daai?"
"Heloise mors nie ‘n druppel nie, sy’s bedonnerd met gorrelseks."
"Ek het gister heavy gegraft, ou. My graft betaal poef zak."
"‘n Man is nie ‘n klip nie, hy moet graze, ek sê."
"Ek het haar op die ou lady se bed gegrip."
"Ek like nie van ‘n groepswoeps nie: ek weet nooit wie om dankie te sê nie!"
"‘n Girl kan van my baie verwag,maar ek ry nie grondpad nie!"
"Check daai chick se kanne…net jammer sy lyk soos ‘n grot otter."
"Tune ek en die goose mos bietjie die gulpvrugpolka met heupspoed."
"Daar was ‘n harde gwarra toe die Escort prang."
"Daai cherrie het ‘n nice gwarra."
Terug na bo
H
"Gooi solank die vleis op die kole. Ek gaan net gou handbriek optrek."
"Nou die aand het ek te veel vitamine B&C in gehad toe moes ek my girl ‘n handsaag gee."
"Ek skiem ons moet vanaand so paar happe by Sidewalk gaan maak."
"As my onderwyser nog n hardeskyf in my hemp vind is ek in my “fuck you” in."
"Om geld te dief is heavy blind."
"Trek eers `n hoertjoep oor jou zaber voordat jy die girl spyker."
"Sy ma slaan ‘n koronêr as sy check hy’s ‘n holboef."
"Hey bra’s, tape vir my die raggas. Ek het heavy holbomme om te launch."
"Kyk daai tjerrie met die poes soos ‘n wasbak se holflos trek darem styf deur daai naat!"
"Gits, dog ek ek’s besig met die klit toe’s dit al die tyd ‘n holknol."
"Die watkykjy paarties is die beste plek vir holswaai."
"Dis nou wat jy kry as jy gaan kamp sonder fokken holvoer."
"Daarie girl is horisontaal toeganklik."
Terug na bo
I
"Jan het my lekker gestitch omdat San vir hom gesê het dat ek hom annerdag in die hol geloer het."
"Sus en Daan het gisteraand by die inry drie keer ingelê."
Terug na bo
J
K
"Ja-nee, die kaaskop kan soms maar bra ongemaklik word."
"Daai bosnooitjie like van kafoefel."
"Hoelykit gooi my met n’ kaggel daar."
"Daar hang heavy baie kakstampertjies innie Brooklyn Mall uit."
"Sannie lei weer aan kalender koors, so dis skommies vir Jannie."
"Jissus, Pamela Anderson het darem ‘n lekker paar kanne."
"Ek weet nie wat gebeur het nie, want twee minute later was my spreads vol kapaterwater."
"Die karate water het my lekka teen my kop geskop. Kie-aaaaai!"
"Stop by die Caltex toe man, die katefbessies raak krapperig."
"Die ou antie se katelknapie is goed vir 3 steke."
"Toe ek van my scooter afbliksem, toe rol die ke-tefbessies hier verby my neus."
"Daai dominee deel alweer sweeties uit!Die fokken kleuterpeuter!"
"Van te veel eet sal ‘n man skoon klippe kak."
"Sy het die sagste damn klitsgras hierdie kant van Stanger."
"Ai dis lekker as jou cherrie jou klokke in haar mond vat."
"Koekeloerders kry lekker zak deur vir bosmossels te kyk."
"Daai twee chicks is koeksusters!"
"Toe tune daai koeltekont my eers poef."
"Daai fokker kokkenodge jou, bra."
"Ek gaan daai vis kolegooi."
"Na Gert sy Hustler collection onder die bed uitgehaal het, was dit net een moerse komgommerasie later die aand."
"Fokken komposgrouer is weer besig met gatseks!"
"Ek smaak dit heavy as gooses kontkabels sonner tops draai oppie beach."
"Tyd virre pak slae met die kontkommer oor die voorboude."
"Korporaal: Haal daai kontkrappers uit jou fokken sakke uit, jy is nie nou op Miami beach nie!"
"Jou party Saterdagaand het ‘n goue kontploffing van formaat gehad."
"Skattie, kom kyk gou of jy my kontprop se toutjie sien as ek buk."
"Ek en my ou lady like van ‘n goeie kontstrop elke week."
"Wonner of Superman sal smaak van ‘n konvooi-looi met Catwoman, Barbie en Dolly Parton."
"Daai guitarist van AC/DC kook oppie nuwe album."
"Fok die poes in die Corsa langs ons. Kook ‘n tekkie, laat ons gly!"
"Daai chick kan my maar enige dag ‘n kopkou gee."
"Wheel alignment slaan ‘n ou so honnerd koppe."
"Lat ons ‘n kopskoot vat op die Bloubulle!"
"Die meisies by die gimnastiek sit baie kreef-arend."
"Ek smaak dit min as krimpies vrek op die pad."
"Daai kroegkonyntjie tip ek graag."
"Oy, dis da’m maar ‘n lot krompe op Survivor die keer."
"Tree aan vir ‘n PK met ‘n KS!"
"Toe trek daai lot kuberwerfetters mos so server poes toe."
"Dit gaan kwaai lappies met daai ou."
"Jou ma se fokken kwaffel, my ou!"
"Checkabiekie daai kwagga se nice gat."
"Een keer ‘n maand verf sy die seunskoshuis rooi met haar kwas."
"Wat ek nou soek is warm kwat en koue bier."
Terug na bo
L
"As ek eendag leeukos is, gaan ek geel vlamme op my walker verf."
"Kyk boet, ek wil nou nie kak praat nie ma het jy daardie girl se diff getjek?"
"My sus reken my swaer wil haar nooit uithelp in lektyd nie."
"Magnum het da’m maar die coolste liplapa ooit."
"Ek gaan vanaand lekker snortoffie liplees"
"Cherries smaak mos om in troppe te gaan lippe klap."
"Na die aand by die Mystic het ek my kar se dash met longbotter gesmeer."
"Jirre, check daai goose se fris longe!"
"Hy het hom met sy lood kettie in sy moer in geblaas."
Terug na bo