A – F

A

  • Aaptwak – Dagga
    “Ek kon nie ‘n bietjie aaptwak van die hand wys nie, en moes maar so lekker zol rol! Wat kan ‘n ou maak?”
  • Af – Kak idee, net verkeerd, of glad nie goed nie.
    “Jy is so fokken af soos Sewende Laan pel.”
  • Agtermekaarkêrel – Moffie.
    “Daai Boy George is dam maar ‘n agtermekaarkêrel.”
  • Agurkie – Die klitoris.
    “‘n Man kan nie sommer dadelik vir die agurkie duik nie – daar moet eers opgewarm word.”
  • Anniebrand – Om tevredenhuid uit te druk/ weer te gee.
    “Daai party by Bump nourie aand was anniebrand.”
  • Anus adder – ‘n Skelm homoseksuele man.
    “My goose is baie goeie vriende met daai anus adder.”
  • Attie klap – Masturbeer, frikvryf, etc.
    “Na werk gaan ek maar stort, ‘n attie klap en loop slaap.”

Terug na bo

B

  • Baard-Pie – Vagina
    “Ek is nou so jags – al wat ek wil eet is baard-pie.”
  • Baasnonnie – Lesbiër
    Baasnonnie kyk my kak uit toe ek haar skêr se nipplestand spy.”
  • Bal hang – Om maar net rond te hang
    “As mense net wil fokken bal hang terwyl ons watkykjy update.”
  • Balspier – Vriend.
    “Ja balspier, hoe lykdit vandag!”
  • Beduie – Seks
    Ek het daai chick noudie aand lekker beduie.”
  • Bekskrop – Om tande te borsel
    Na my laagvatsessie met my flossie moes ek eers bekskrop voor ek my ou lady kon soen.”
  • Bergspinasie – Dagga
    “Van heeldag bergspinasie rook kan daai fokker niks onthou!”
  • Bewekoppe – Bejaarde persoon.
    Die bewekoppe by my graft gee my heavy poef”
  • Blaar – Vriend, Pel
    Jis my blaar, kom ons gaan steek ‘n dop ek sê.”
  • Bloeiselboef – Pedofiel
    My oom Gert daar op Welkom is ‘n bliksemse bloeiselboef, hy bedbraai lekker saam met die klein dogtertjies op die dorp.”
  • Blok-en-tackle – Brandewyn en Coke.
    “Ek was lekker vrot vannie block-en-tackle by die Koppi.”
  • Bloupens – ‘n Swanger vrou.
    “Bloupense maak uit van zaber.”
  • Bobbejaanbrille – ‘n Bikini toppie
    Eish, imagine die lekker paar 36B’s onder daai bobbejaanbrille.”
  • Boepens druppels – Semen.
    “Van boeppens druppels kom bloupens.”
  • Boereslaappil – ‘n Poesklap.
    Tune Tyson daai etter “Howzit” met ‘n boereslaappil.”
  • Boesman – Penis.
    Dis goedkoper om self bietjie jou boesman te rol as om jou zak uit te pis by News Café.”
  • Boetie bou – Kak
    Jis na daai koppie koffie en Special K poefpap wil ek gou ‘n boetie bou voor ons ry.”
  • Boomstam - ”n Ou wat ‘n afstammeling is uit ‘n lang famielielyn daggarokers.
    “Nou daai ou wat daar agter die muur sit is wragtag ‘n boomstam.”
  • Bosmossel - Vroulike geslagsdeel.
    Daai cherrie het ‘n lekker bosmossel en hy loer vir my.”
  • Bospikkewyn – Valie
    “Check nou weer al die fokken bospikkewyne op die strand!”
  • Bottel brand – ‘n Bong rook.
    Na hierdie harde skyf moet ons ‘n bottel brand – ons gebruik sommer hierdie nuwe shaped Fanta bottels.”
  • Botter die mielie – Om te masturbeer
    “Ek botter maar die mielie elke aand vandat my chick my gelos het.”
  • Bottie – Sedgewick’s – Old Brown Sherry (OBS)
    “Gaan ons vanaand bietjie bottie kap?”
  • Boudservette – Toiletpapier.
    “Fok, ons kort al weer boudservette by die huis.”
  • BPP – Binne-poes pienk
    “BPP is darem a mooi kleur vir ‘n Uno.”
  • Braf - Drank
    “Ek scheme ek het nog so bietjie zak vir braf.”
  • Brannewyn vlekke – Klein duike en krappe op ‘n kar
    “Elke keer as ek gesuip huistoe ry kry my kar so paar ekstra brannewyn vlekke.”
  • Broeksnoek – Vagina
    “Daai Amber Michaels het darem ‘n gawe broeksnoek tussen haar bene.”
  • Bru – Vriend
    “Howzit bru! Wat skud?”
  • Bruin Beer Stoei – Kak
    “Ek moet nou ‘n bruin beer gaan stoei!”
  • Bruispens – Maag werk
    Na gister aand se stoute cokies het Frikkie erg bruispens gehad.”
  • Buig – Seks hê.
    “As jy te veel rondbuig gaan jy gips kry.”
  • Butchbeer – Lelike lesbian chick.
    “Daai butchbeer sal jou faktap klap.”

Terug na bo

C

  • Cappucino – Jack Daniels & Coke.
    “Ek soek my cappucino met ekstra skuim.”
  • Charf – Sê, Dreig, Skoorsoek
    “Jy charf my poef, ek buckle jou frame.”
  • Chekkabiekie – Kyk
    “Chekkabiekie daai steakwatvirriepadkyk.”
  • Ching – Geld
    “Ek’s heavy laag op ching vanaand.”
  • Chrisco – ‘n Christelike disco.
    “Die NG-Kerk Aasvoëlkop hou môre aand sy 2-jaarlikse chrisco vir beleidende lidmate.”
  • Chutney – Jou hol
    “Sê sy vir my: “Dis innie chutney of glad nie.” “

Terug na bo

D

  • Darkies – Sonbril.
    “Ek kry net my darkies, dan duik ons.”
  • Deluxe Pa – Nice, kwaai, excellent, lekker
    “Dis deluxe pa”
  • Deur die ore genaai – In ‘n moeilike situasie geplaas.
    “Ons is almal lekker deur die ore genaai met daai laaste Wiskunde eksamen.”
  • Dis mos mielies – Befok / Kwaai / Lekker
    “Jis het jy die bokke Satrag gesien, dis mos mielies!”
  • Djakkals & bolf - J&B whisky.
    “As die djakkals & bolf beginte praat, moet jy luister.”
  • Donsdosie – Jong meisie.
    “Daar hang te veel donsdosies innie square uit.”
  • Doosbrein – Dom persoon.
    “Jeremy Maggs is ‘n doosbrein.”
  • Dratie kap – Masturbeer
    “Ek gaan ‘n bier klap, ‘n dratie kap en slaap.”
  • Drop – 1. Ry weg vir 2. Slaan iemand dat hy val
    1. “My 1400 het daai poes in die BM ge-drop soos fokkol”. 2. “Hy check nog my cherrie uit toe drop ek hom soos ‘n sak kak”
  • Dubbelloop slingervel – ‘n Bikinitoppie.
    “Ek spy ‘n piele dubbelloop slingervel in Woolies se venster, sal kwaai lyk op my chick se 36B’s!”
  • Duik – Gaan/ vertrek/ huiswaarts keer.
    “Scheme ek moet duik voor daar krappe is.”
  • Duikrol - Haastige seks
    “Ek moes ‘n duikrol uitoefen voor haar ouers terugkom.”

Terug na bo

E

F

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
Afrigator