Bands update self die Watkykjy Gig Guide gereeld om julle op hoogte te hou met waar jy kan gaan hol skud, fles vat, soos ‘n kokkelol kan dans en bands kan kokkenodge. Dit het even ‘n nifty kalendertjie waarmee jy jou Google Calendar of iCal mee kan sync. Gaan groot of gaan kerk toe.

griffinWatkykjy Gig Guide

Comments

Gooi Comment