Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Ou de Doos on Die Antwoord – I fink You Freeky video
- Jabberwocke on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Theo on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- poesjags on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Ou de Doos on Cannot be unseen. Goeie fok!
- Dirk Diggler Diktros on Nee regtig. Fokken stop dit nou! Sies man!
-
-





Tos
Update: Die boek is nou ook beskikbaar by Zefshop.com – griff en chopper het so paar autographed copies beskikbaar gestel, maar daar is nie baie nie. So as jy uitmaak van collector's items, kry jou copy by Zefshop.com
Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? – deur griffin en chopper charlie (Moontlik die snaaksste boek ooit in Afrikaans!)

Wat is in die boek? In ‘n neutedop, Suid-Afrika en dit wat ons beinvloed, van A tot Z – met als wat ons irriteer, frustreer, warm onder die kraag maak, verveel of sommer net ons dag opfok. Meer as 150 aspekte van vandag se lewe loop kwaai deur insluitende die AWB, Blou Bul ondersteuners, call centres, Eskom, gholf op TV, lapswaaiers, Oppikoppi boneheads, Saffas, Star Wars junkies, Telkom, Joost van der Westhuizen, Vereenigning, witmense met dreadlocks en talle ander.
Die Skrywers Griffin en Chopper Charlie is twee van die ouens betrokke by die berugte watkykjy website. Sedert hulle kinderdae in Vereeniging het hulle nog altyd hul bekke vol, veral oor goed wat tos is.
Hoekom moet ek die boek koop? Want dit is een van die min goed wat oorbly wat nie tos is nie. Dis die ideale kersgeskenk en dit is fokken cheap. Dit is ook in kort leesdeeltjies geskryf sodat stadige lesers, dom mense en souties ook die die boek kan geniet.