Check hom

Die grootste eier hierdie Paasfees is Jacob fokken Zuma

In Watkykjy Tips deur griffin

Kyk, ons almal is nou al redelik gatvol vir Jacob Zuma se fokken kak, veral omdat hy soos ‘n Teflon Don saam met die Guptas basies net kan doen waddefok hy wil. Die frase “state capture” word rondgeslinger en ou skillie lag die kak net elke keer af. Sy verhouding met die Gupta familie is heeltemal te fokken cozy tot …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie grootste eier hierdie Paasfees is Jacob fokken Zuma