Check hom

Zombie en die Bokkombende – Wacky tabacky

In Komix deur griffinRek jou bek

Dis “hoog”tyd dat ons weer so bietjie lewe in Watkykjy se komix section se longe blaas en dit gebeur van vandag af. Elke Donderdag sal jy ‘n nuwe strip hierso vind.

Zombie en die Bokkombende word vir Watkykjy create deur ons tjommies, Tiaan Rautenbach en Hannes Brummer. Volg en tune hulle gerus op Twitter:
Hannes: @maaskaas
Tiaan: @tiaanbach

griffinZombie en die Bokkombende – Wacky tabacky