Check hom

Selektief Musiek – Zombie en die Bokkombede

In Komix deur griffin1 Eiertjies

Al ooit gewoner hoe dit werk om ‘n platekontrak te kry as jy kak Afrikaanse popmusiek vomeer vir ‘n lewe? Daar is altyd ‘n mark, want kommin mense like om vomasie (ons het daai Afrikaanse woord sopas opgemaak) op te vreet. Of dit nou van die vloer af is of nie. Laat ons toe om dit met ‘n strokiesprent te …

griffinSelektief Musiek – Zombie en die Bokkombede