Check hom

Adele. Hello. Koebaai.

In Komix deur griffin

Adele se nuwe tune, Hello het YouTube records gebreek. Blykbaar is die lyrics ook baie soortgelyk aan Tom Waits se song, Martha uit 1973 uit. Het ou vettie by oom Tom gesteel? Wat skiem jy? Hierdie post is 64 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,466,439 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAdele. Hello. Koebaai.
Check hom

Aanstap, dooies.

In Komix deur griffin

Na vyf seisoene van The Walking dead is meeste van ons al bietjie gatvol vir Rick Grimes se bakbene en sy 5 o’clock shadow, maar hoofsaaklik vir sy teemerigheid – een week pis hy deur sy bloedbelope ogies, die volgende week wil hy net almal opfok. Sure, hy’s ‘n survivor, maar is dit nie dalk tyd dat die tribe bietjie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAanstap, dooies.
Check hom

Krimpies het ook kanne.

In Komix deur griffin

Oppikoppi het sy feesgangers met ‘n 20-voet paal gebliksem. Dit voel asof ons almal ses UNISA take moet ingee teen Vrydag voor lunchtyd. As jyself by Oppikoppi was, sal jy presies weet waarvan ons praat. Jy sit laer as slangkak voor jou lessenaar ingetrek, hoop dat niemand jou kom pla nie en wil net die fokken week agter die rug …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKrimpies het ook kanne.
Check hom

Zombie borsbroeke – eersdaags beskikbaar.

In Komix deur griffin

Hierdie post is 36 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,466,439 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinZombie borsbroeke – eersdaags beskikbaar.