Check hom

Zionruts Family! The Boutique Farm Festival Interviews!

In Rolbees Reviews, Watkykjy Interviews deur griffin

Jirre ek is nou tempted om weer te begin drink nadat ek met Cito gesels het! Damn! Next up: the lead singer of a band that has been slowly infiltrating the SA live circuits with unbounded passion and determination over the past few years, bringing their take on roots and reggae music to all of us that love old school …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinZionruts Family! The Boutique Farm Festival Interviews!
Check hom

Klap ‘n zol met Zionruts Family

In Mystic Boer Distilled Sessions deur griffin

Met verlede week se nuutste episode trek die Distilled se weeklikse sessions nou al by episode 6. Going strong! Laasweek was Zionruts Family die guests gewees. Fokken lekker vibe van hierdie groepie van Snortoria. Lekker reggaemusiek van net so oor die 15 mintue. Zol is mos nou legal by jou huis, so steek daai Maria-Johanna aan die brand. Sommer by …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKlap ‘n zol met Zionruts Family
Check hom

Rol ‘n zol en klap Zionruts Family se reggae tunes

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Roots en reggae musiek was nogal ‘n constant in my lewe. Die eerste keer toe ek die chorus van Buffalo Soldier gehoor het was in 1983 in my Ouma se huis in Randburg. Ek was seker about ses jaar oud. My nefie het dit op Radio 5 (5FM se voorloper) gehoor en heeltyd gesing terwyl ons kattekwaad aangevang het en somehow het Bob Marley se musiek sy pad gevind snap-bang in ‘n konserwatiewe Afrikaner huis en vir ewig in my psyche in. Ek kry sommer nou hoendervleis. Musiek is fokken powerful, amper soos ‘n gesonde virus. Maar dit was eers sewe jaar later toe ek reggae behoorlik ontdek het. ‘n Tjommie van my se neef was ‘n polisieman wat by korrektiewe dienste gewerk het. Hy het ons ‘n lift gegee somewhere daar in Sunnyside en sy kar was vol Bob Marley en Lucky Dube tapes. Hy het Rastaman Vibration kakhard gespeel en dit het my mind geblow dat ‘n wit polisieman sulke musiek kan luister daai tyd. Sy verskoning was dat al die gevangenis dit luister en hy moes maar gewoond geraak daaraan. I didn’t buy his downplaying one bit en ek en my tjommies het Bob Marley t-shirts gekoop by die Oriental Plaza in Fordsburg en Rasta beads gedra om ons nekke en arms, piesangblare gerook en die Legend compilation stukkend geluister, so tussendeur my metal en rock tunes. Ek het eers baie later by Lucky Dube aanklank gevind.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesRol ‘n zol en klap Zionruts Family se reggae tunes