Check hom

Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin

Hi, Ek het die een gesien by Makro in Wonderboom. Was nogal ‘n ou toppie wat die een bestuur. Groete, Leon Dink die service station is gehack JX Hierdie oukie gesien in Swakopmund. Die laaitie het groot drome van Morsas maak op ‘n tjerrie se Borsas op die back seat van sy InterCorsa. Of sy die man se punt ingesien …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters